@digitaldollarswithari: Die grootste flex is nie geld nie. Dis om op te staan en opgewonde te wees oor jou lewe. Ek dink ons is geleer om sukses met geld, duur karre en groot huise te meet. Maar hoe ouer ek word... Hoe meer besef ek dat die grootste sukses eintlik baie eenvoudiger is. Dis om nie Sondagaande bang te wees vir Maandag nie. Dis om wakker te word met iets om na uit te sien. Dis om beheer te hê oor jou tyd. Dis om te werk aan iets wat vir jou betekenis het. Dis om nie heeltyd af te tel tot die volgende naweek of vakansie nie. Want wat help dit jy het geld... Maar jy geniet nie die lewe wat jy elke dag leef nie? Vir my is die grootste vorm van rykdom nie 'n bankrekening nie. Dis om 'n lewe te bou waarvan jy nie nodig het om te ontsnap nie. En dit begin nie oornag nie. Dit begin met die besluite wat jy vandag neem. Die skills wat jy leer. En die lewe wat jy kies om vir jouself te bou. → Comment BUILD as jy 'n lewe wil bou waaroor jy elke oggend opgewonde is.🤍 also peek my lashes wat ‘n fill kort🤣 #mindsetshift #timefreedom #digitalmarketing #affiliatemarketing #onlinebusiness