Kyk gou gou wat doen n ouma, kyk hou gou julle kyk wat doen n ouma😂
2026-07-29 09:50:45
2
franciscavermeul2 :
het jou n message gestuur maar Hy Mut my except anders weet ek jy stel nie belang nie dankie baie
2026-07-29 10:40:35
1
jo.jacobs77 :
Jy is so bevoorreg om jou ouers by jou te hê, so koester hulle en hierdie oomblik me, dis so ongelooflik kosbaar 🥰
2026-07-30 16:45:51
2
𓄂ₓMegs🍒🦊#Tjom♡ :
Wys ons hoe lyk die skade😂 ek sal nogals wil sien wat kan Willem reg kry… darem was oupa heel geduldig😂
2026-07-29 09:35:49
1
Yvette :
Ek is ń Ouma en ken die gevoel.
Ons laat alles toe.😻
Ons wil net bederf en hul beskerm. 🫶
2026-07-29 05:23:22
2
Yolo :
Oumas sal oumas bly👌🏼👏👏👏❤️❤️❤️❤️
2026-07-30 01:57:47
1
Gaye Fuller :
Love ouma
2026-07-29 05:50:00
1
Elsie Bouwer :
Love jou PJ's🥰
2026-07-31 08:08:22
1
aletbr4 :
Ohhhh my word!!!!!👏👏😂😂😂
2026-07-29 08:51:10
1
lisastewart995 :
my pa was die selfde oor sy bakkie
2026-07-29 11:44:41
1
❤️ :
😂😂arme OUPA,
Lol geniet vir Ouma en OUPA 🥰🥰🥰
2026-07-29 14:23:27
1
Maria Visser :
julle is eintlik maar net lief vir mekaar whether you want it or not
2026-07-29 23:17:36
1
Debzi :
🤣🤣🤣🤣Dit was nou n lekker storie tyd. Dankie vir die deel hartjie⚘️⚘️
2026-07-30 23:27:04
1
franciscavermeul2 :
ek het al so baie met jou privaat gepraat maar jy antw of praat nie met my nie ek verstaan nie why
2026-07-29 08:27:00
1
Gaye Fuller :
What a dilemma
2026-07-29 05:48:18
1
franciscavermeul2 :
dus ok ek wou maar net hoor of ek privaat j bietjie met jou Kon gesels het want ek volg jou Al so lank en jy het n hart n mens kan met jou praat dus maar Al.
2026-07-29 09:43:38
1
🦋skoenlapper🦋 :
Ek wat nou self n ouma is
En jinne n ouma se hart raak sag as dit by jou klein kinders Kom soos my klein seun Wil net spur toe en Ouma laat dit net toe en sy mamma raak so kwaad ma Ai Ouma Kani help ni want dis heel Ander liefde
2026-07-29 11:21:43
1
Elsie Bouwer :
Lekker lag ek vir jou 😂😂😂😂
2026-07-31 08:05:25
1
Bianca Botes 🇿🇦🇦🇺 :
They say raise your kids and spoil your grandchildren, spoil your children then raise your grandchildren read that again so ek dink jy doen n goeie job mamma
2026-07-29 11:16:08
1
AdelTerblanche1 :
🥰🥰🥰
2026-07-29 16:59:51
1
Marius-sharkbru :
😁😁😁
2026-07-29 13:03:15
1
zelliem :
😂😂😂
2026-07-29 06:03:21
1
To see more videos from user @farmingblonde2, please go to the Tikwm
homepage.