@illandraj_entrepreneur: Baie Dankie @Jesmé vir al die mooi liedjies. Ek het hierdie 1 so nodig gehad. Dit is op repeat vir seker al vir die laaste uur kliphard in my huis. Almal moet hoor hahaha. #MakeGoodChoices #christiantiktok #synaamisjesus #fyp #CapCut