@digiklank: 📢 DigiKlank Idioom Challenge 🎶 Het jy al na al 17 Idioom Challenge-liedjies gaan luister? 🎧 Môre is jou laaste kans om jou gunsteling te ondersteun! Gaan na DigiKlank, kliek op die Challenge-blad en maak jou merkie langs die liedjie wat volgens jou moet wen. 🗳️ Stem sluit: 31 Julie om 7:00 PM 🎉 Reveal: 31 Julie om 7:00 PM Dan breek die groot oomblik aan en ons onthul watter kunstenaar agter elke liedjie was! 👀🎵 Baie sterkte aan al ons talentvolle deelnemers: 🎤 @Hannes 🎤 @Crypto Cupcake 🎤 @★DDB TUNES★ 🎤 @Maya🐝 Poetry To Song 🎤 @Klankaar est1986 🎤 @Songsbyher (Songzzz) 🎤 @Kerry music 🎤 @JackieMJVos👑BakgatVibes🩵 🎤 @💪💪Tjommielap_Quina 💪💪 🎤 @Blou oe psalm 🎤 @Kalahari Beetle 🎤 @Brakanjan Music 🎤 @Core Drift 🎤 @B3linda J 🎤 @💜👑 SkaduKroon 👑💜 🎶 Luister. Stem. Ontdek. #DigiKlank #IdioomChallenge #StemNou #AIKunstenaars