@juanitaduplessis: Ek vat julle bietjie saam my LBDD toe! Wat ‘n ongelooflike lekker paar minute saam met julle… Dankie Pierre, Jana en die hele span dat julle my genooi het en dankie dat julle so woord-vir-woord alles saamgesing het. 🫶🏼🧡 Baie geluk met ‘n volle dekade van @Liefde By Die Dam , mag daar nog vele meer wees en ‘Tannie’ Juanita darem so elke nou en dan ‘n draai kom maak. Julle is great! Geniet julle naweek x #liefdebydiedam
Juanita Du Plessis 🇿🇦
Region: ZA
Saturday 01 August 2026 13:36:27 GMT
Music
Download
Comments
Klein Koos :
My hart trek n punt 😳😂... Mag ons afrikaans nooit nooit nooit verdwyn nie 😂💪💪💪💪
2026-08-01 17:33:18
13
The executioner :
Ek is seker
2026-08-02 12:22:54
2
Braam Putter :
jys beautiful 😍
2026-08-02 16:07:05
2
Juhan :
Jy is pragtig 🥰🥰🥰
2026-08-06 18:11:25
0
Doris Meyer17 :
Lekker Gees gewees kan sien die kinders hul geniet....
hul LOVE jou Musiek net soos EK - VERAL LEPEL Lê🌹🌹🌹❤️
2026-08-05 04:52:35
1
Anton Coetzer :
jy bly pragtig wow❤️❤️❤️
2026-08-02 09:36:15
2
Rotti🏳️🌈mel :
💯Beste Sangeres ooit
2026-08-01 17:37:09
7
Willemien Du plessis :
pragtig
2026-08-02 07:57:18
2
aldo-p-o :
2026-08-01 15:13:02
2
@💜HES@💜 :
2026-08-01 17:47:48
3
Valerie Barrington :
like 💯🥰
2026-08-01 13:56:44
2
Lolly :
2026-08-01 14:46:53
3
aldo-p-o :
2026-08-01 15:13:05
2
henrico :
daars ekkk
2026-08-01 21:57:55
5
Wimpie :
🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰
2026-08-02 05:32:13
2
Speedy :
Altyd mooi❤️
2026-08-01 22:30:09
2
yvonne :
Juanita jy bly awesome
2026-08-02 15:41:10
3
Pierre Grove shoomba :
Baie mooi
2026-08-01 21:34:54
1
Volrada Buitendag :
2026-08-03 05:03:20
1
alec :
hi lanklaas van jou gehoor,so skaars is ni ek wag vi n nuwe treffer
2026-08-01 18:11:46
3
Lizzard Lips :
wens ek was daar
2026-08-01 14:43:40
2
jpduplooy Backup account :
Ek love tannie se song 🤗🥰
2026-08-01 13:51:11
3
To see more videos from user @juanitaduplessis, please go to the Tikwm
homepage.
© 2021-2026 TikWM. All rights reserved.