@rapportsa: Spelers, ondersteuners en ouers was gister in 'n massiewe vuisgeveg betrokke by 'n rugbywedstryd tussen Menlopark en Dr. EG Jansen. 🔗LEES MEER: https://brnw.ch/21x4BSG

Rapport
Rapport
Open In TikTok:
Region: ZA
Sunday 02 August 2026 04:30:44 GMT
22715
333
32
484

Music

Download

Comments

shane.luttig
Shane Luttig :
band them and test them sick and truly open case against the school
2026-08-02 16:19:34
0
vianhowell1
Vian Howell :
Kommen goed
2026-08-03 07:05:25
0
bietjie.van.alles
Bietjie Van Alles Springs :
Sies man
2026-08-02 11:22:35
0
quinlolla
Lolla :
May just maybe was dit warm en almal wou net hulle hemde uittrek😅
2026-08-03 07:46:38
0
butterflyk1976
🦋🐞butterfly kisses 🐞🦋 :
ek dink die plasing moet verwyder word oor mense se gesigte gesien kan word. ek sien baie instansies verwyder op fb 🙈
2026-08-02 11:15:21
3
elize_new100
Elize Mengelmoes ♡ 🇿🇦 :
My hart gaan uit na die kinders. Kyk net hoe verslae lyk die seuns se gesigte
2026-08-03 05:13:07
2
johan.volschenk8
Johan Volschenk :
n voorbeeld vir suid africa
2026-08-02 05:27:00
3
dapisibeko
Dapi Sibeko :
2026-08-03 03:10:14
0
user7391882861660
Elizabeth de Noronha :
Nee man, hou op!!!!!!
2026-08-02 06:53:08
1
kwagga17
user4903657283386 :
Skors al twee skole vir 5 jaar van alle rugby😡
2026-08-02 11:52:44
1
aliella05
Aliella :
Ek verstaan nie die beheptheid met sport nie. Dis regtig nie so ernstig nie
2026-08-03 06:29:02
0
annemariecoetzee1
Anne-Marie :
Joh
2026-08-02 21:27:20
0
adrianmoorgas
Adrian Moorgas :
Nee Man
2026-08-02 18:02:55
0
lalie2179
Lalie :
Julle hierdie is bad. Skors die betrokke partye van rugby.
2026-08-02 13:30:24
0
kwagga17
user4903657283386 :
Die "sponsers" moet al hulle gelde onttrek van die skool se sport. Dis swak advertensie vir hulle.
2026-08-03 06:47:50
0
johan.volschenk8
Johan Volschenk :
rugby is n klug
2026-08-02 05:25:57
0
flyguyza
Reinie :
Lekke Boksburg!
2026-08-02 04:47:50
6
g401128
G :
Ja hooligans!
2026-08-02 10:29:50
1
nathanraaths
Nathanraaths :
These guys make the rest of the country look bad. Come on guys we are a proud people.
2026-08-02 18:28:33
1
julesbergh
☺︎Julius☻ :
skool se Naam is nou nog meer gat as wat dit klaar was
2026-08-02 17:42:31
1
elsinsta
elsaberas2 :
Vieslik! Mense wat dit begin is kommen met c en k! Skors daai rugby spelers! Swak voorbeeld!
2026-08-02 13:48:36
2
jeffsvan
《《 Van 》》 :
Nee *** man hierdie is ***. Dat ons dit voor die kinders doen, en selfs van die kinders betrokke is. Totaal en al aanvaarbaar.
2026-08-02 19:19:27
0
user610473453097
bosvarkie :
ja n baie Kak voorbeeld Vir ons land sleg
2026-08-02 06:17:03
0
To see more videos from user @rapportsa, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About