@bekkigenawal: 😭😭😭🤣🤣🤣🤣#bekkigenawal @❤️Maydene❤️

Nalie
Nalie
Open In TikTok:
Region: ZA
Sunday 02 August 2026 07:46:07 GMT
632768
74099
1685
12776

Music

Download

Comments

nikitablueeyedduchess
Nikita | Blue👀'd Duchess 🇿🇦 :
Sys te blerrie oulik 😂😂😂😂
2026-08-03 14:48:22
0
itzz_kay02
itzz_kay02 :
neee man Epson salts 😆 🤣 😂 😹 😆
2026-08-02 14:27:26
461
estervanster
Ester Van Ster :
Jou blooddruk gepyn...yoh yoh
2026-08-02 07:53:33
857
user1628711361223
Nats United States of Boksburg :
Kan Nalie my bel want ooh ek kom uit die hospital en voel nie lekker. Ek wil he sy moet my diagnose .... ek het nog nooit so hard gelag almal het in panic mode gegaan gedink ek moet weer terug hospitaal toe gaan .... this girl deserves a role op een van die soapies 'n hele actress so talented love jou stukkend Nalie
2026-08-03 12:33:35
59
dinofortuin
@dinaldo :
she is just a ray of sunshine... lifts my spirit every time i come across you guys page🥰
2026-08-03 04:48:13
1
jaystevens5
Jamie-Lee Stevens :
Mammy please I need to save this video jirry my bloedruk pain seeer😂
2026-08-03 17:31:49
1
loretta.jackson82
Loretta Jackson :
Epson salt 😂😁😂😂
2026-08-02 07:54:03
155
21charlynuys
char :
lmao 🤣🤣🤣🤣🤣 girl
2026-08-04 19:08:12
0
salonged13897879
Miss J86 🎶🎼💋🎵💖 :
more is maandag mens se bloed druk pyn wee vroe more🤣🤣🤣
2026-08-02 18:40:47
75
catwoman_67
@Catwoman41 :
Nalie, my bloeddruk pyn nou, dankie vir d raad. Sal sommer nou drink😂😂😂
2026-08-02 15:41:25
41
minnento
🐈‍⬛Curious kiTTy🐈‍⬛ :
my 8 jarige sê sy joints pyn van die arthritis 😭🤣🤣
2026-08-03 17:19:58
13
davine.van.der.li
DV for life♡ :
nou het ek alles gehoor 😂😂😂
2026-08-02 11:13:20
39
revona.abrams
Revona Abrams🇿🇦💜💜 :
Nou weet ek wat om te doen as my bloeddruk pyn😂😂😂dankie Nalie
2026-08-02 08:11:03
53
necitaisaacs
necita isaacs :
my niggie se kind sê sy tanne werk 😆 🤣 😂
2026-08-03 03:11:12
16
nadialove555
NadiaLove🇿🇦 :
nee man Nalie😂😂😂
2026-08-02 08:05:53
9
faldielahabraham4
Faldielah Abrahams :
kliphard lat Nelly my lag hier ooo jinne sys te kostelik🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🥰🥰🥰🥰🥰
2026-08-02 17:16:42
60
tee51262
Tee :
ek leer elke dag iets nuuts by Nalie, cute man🤣🤣🤣🤣
2026-08-02 16:55:28
6
didi29mit
Didi29 :
Dankie vir die raad Nallie, enige raad vir koorsblare 🥹🧐🫣
2026-08-02 13:49:53
10
lianco0
LiAnCo :
Ooooh wie se Aunty is die??😅
2026-08-02 15:41:20
20
reggiori8
Janine Reggiori :
Hoe oud is ons se Nalie🥰
2026-08-02 16:21:14
6
To see more videos from user @bekkigenawal, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About