@droomsindroom: Die gerugte is waar... Ons en @Bernice West het amptelik hande geneem en die deure van @Winter Hotel oop gemaak. "Heuning" is nou orals beskikbaar🧡 #afrikaans #afrikaanstiktoks #afrikaansmusiek

Droomsindroom
Droomsindroom
Open In TikTok:
Region: ZA
Sunday 02 August 2026 14:30:08 GMT
88730
5179
83
262

Music

Download

Comments

walderich_die_ou
Wallas :
nog nooit n better afrikaans band naam gehoor as winter hotel love die song julle is awesome 🔥🔥
2026-08-05 22:31:31
0
riley_0638
Riley :
Is julle saam julle is n perfect couple
2026-08-02 16:11:53
11
hop_hop_spinnekop
🎀 :
ek dog jy en sy was saam maar toe onthou ek jy het n meisie😅
2026-08-02 18:12:55
39
cayleeburger
Caylee! :
Nuwe shippp?????? (love die song)
2026-08-02 15:05:57
15
francoisslabbert1989
Francois :
stemme pas nie saam nie
2026-08-05 15:21:06
3
netsomeisie
Daai Afrikaanse meisie :
FINALLY!! Julle klink amazing! waars kyle?
2026-08-02 20:50:03
3
bby_girly_neytjie
xx_neytjie_xx :
ds rrg mooi ek love ditttt☺️
2026-08-02 15:39:55
1
melissa.pretorius97
melissa :
jussie jullie is ons nuwe ship ek ship julle 🤪😜😜😜😝😝😝😝
2026-08-02 16:41:52
1
anke.du.toit82
Anke Du Toit :
ek love dit!!!
2026-08-02 15:36:36
8
ann98564
Annelize :
is julle saam... het jy nie n meisie nie
2026-08-03 15:59:03
0
lene_sephton
L E N E :
Die musicvideo gee vir my n ABBA vibe 🤩 LOVE DIT!
2026-08-03 13:38:10
3
whos_shai777
shai🫧 :
dis amazing
2026-08-02 16:08:45
3
the_one_and_only_stix
Stokkies :
beteken die dat Droomsindroom n permanente nuwe spaan maat het? of gaan Julle en Bernice steeds aparte songs hê?
2026-08-04 18:14:52
2
nobody.at.the.moment
nobody.at.the.momentt. :
dismay en my kerel se nuwe fav song saam!!!! love dit
2026-08-02 18:54:40
1
dunejonker
Duné Jonker :
gee fleetwood mac vibes
2026-08-08 12:26:49
0
trixie5523
Trixie :
okay wow ek love die
2026-08-02 15:56:05
1
cayleeburger
Caylee! :
Sorry dat Ek geship het Nie geweet jy het ñ meisie!
2026-08-04 17:18:38
0
cayleeburger
Caylee! :
1STTTTTEEE!!!!
2026-08-02 15:05:40
3
danellej12
⚡️x._Danelle_.x⚡️ :
2026-08-02 14:53:18
2
ft.mcayla3
￴￴￴￴ ￴￴￴￴ ￴￴￴￴￴￴￴￴￴￴￴￴ ￴￴￴￴ :
hierdie is asemroowend, kan nie wag om julle weer live te sien nie!!!
2026-08-03 13:20:51
1
ivy_ivanka1
IvAnKa :
helllooo julle ek is sulke groot fan en ek wil vra dat julle dalk na Hoërskool Zwartkop toe kan kom ons is mal oor julle❣️❣️
2026-08-02 14:52:09
3
m.i.a.l5
💐 :
Me telling people why this is my favorite song!
2026-08-02 18:52:00
1
riaanvisser811
R visser :
wat is julle folgende liedjie idee?
2026-08-12 10:59:05
0
riaanvisser811
R visser :
as julle insperasie noodig het kan met my gesels ek het n paar liedjie idees😅
2026-08-12 11:03:11
0
To see more videos from user @droomsindroom, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About