@jacobjacobusopper:

KOWIE OPPERMAN(KOWIE DE WEE)
KOWIE OPPERMAN(KOWIE DE WEE)
Open In TikTok:
Region: ZA
Sunday 02 August 2026 20:18:22 GMT
16535
704
40
96

Music

Download

Comments

walterwillemse771
Wally Wakes :
that days will not come back 🥰
2026-09-16 18:07:00
1
jimbo3367
jimbo :
Oom Jan,jy weet net hoe om te knyp....mooi loop. Is hy weer trug i. Calvinia
2026-08-04 17:57:09
2
barend.primo
Barend Primo :
speel hom boeta
2026-08-05 11:02:55
4
christitus4ever
Chris Titus :
AL die 0ppermans is musikante
2026-08-05 09:00:42
3
user8541837683513
Driekie B :
Calvinia se mense 🥰🙏
2026-08-03 20:21:24
2
steepartstar
granville colwyn cloete :
daar ..dourrrr... tirrrrrrrrr....🙏🙏🙏 net die draai alleen👌👌👌
2026-08-02 21:17:32
3
miss.r617
Miss.R :
wow 🥰🥰🥰🥰
2026-08-05 03:44:11
1
nickydripeltjiegmail.com
Oom T :
❤❤❤❤❤❤jy laat ek my oorlede pa verlang dis die enigste man wat ek ken wat n kitaar so kon speel en jou sit en kop swaai is als prisies soos my pa,😢😭
2026-08-07 19:14:41
1
pj03942
PJ :
staaaarag pappa🔥🔥❤️
2026-08-22 16:38:51
2
paulleeuw47
leeuw :
ai ouman dis goed
2026-08-04 14:47:59
1
dgoliath69
DGOLIATH69 :
Ek luister altyd na sy musiek kan iiemand asb my se waar ek sy musiek kan kry🥰🥰
2026-08-30 11:31:12
0
wentzeldawie
Dawie :
Ek kan heeldag na hierdie sit en luister ek as iemand kan sing op daai noot sal dit hemels wees onthou die Here luister 😳
2026-08-28 05:19:29
1
user23520212998347
user23520212998347 :
Wie kan dit hou,,, ek verlang na mense wat ek nie ken nie👌die mooiste kitaar tokkel👌👍
2026-08-04 20:31:54
3
unclehjm0
Uncle HJ :
Sjoe die een loop darem diep, die knyp is met gevoel vir daai snare, 👌👌👌👌👌
2026-08-27 07:39:39
1
sarahgollia543
Sarah Gollia :
Mooi. Somtyd vergeet n mens waar jy vandaan kom. Baie van ons jaag na rykdom en n glimmende lewe. Geluk vir ons is in die HAND van Onse VADER. Onse geluk en liefde is met JESUS wat dag en nag SY Goedheid Sy Liefde. Sy Genade Sy seasoned met ons deel. Dankie JESUS vir Baie Seèninge wat U aan ons toevertrou het.Amen[Red heart]
2026-08-31 23:37:24
1
kaylan.goliath
Kaylan Goliath :
Ai man 🤝🏽
2026-08-03 15:47:05
2
kobusviljoen36
Kobus Viljoen :
Baie mooi
2026-08-24 18:09:44
1
charmaine.ludick
Charmaine Ludick :
Mooi man
2026-09-07 13:43:14
1
heinrich.neethlin
Heinrich Neethling :
ja nee jou voete mt juk.x ook i lead kitaar speler.j het dit my broe.lekke man.x vnie worcester,en het baie by jle in calvinia ge speel.
2026-08-24 14:14:03
1
cyril.bugan
Cyril Bugan :
Baie mooi tokkel die snare pa
2026-08-07 23:28:43
0
stofpadpiet
Stofpad Piet :
hel man, dit is nou diep
2026-08-22 21:05:01
0
user1463297102869
user1463297102869Patrick Prins :
Ek luister met my hart
2026-09-11 14:54:46
0
balthazar4703
balthazar :
een donker nag
2026-08-17 19:16:16
2
riaan.schwartz2
riaan Schwartz :
Gat roer
2026-08-04 10:42:29
1
jaffiealexander
jaffiealexander :
jy vat mos n ouman ver weg oubroer
2026-08-24 16:35:36
1
To see more videos from user @jacobjacobusopper, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About