Die dag as ek nie meer die vuur en jakkalse kan hoor nie.....
Hoe mense die stede se kunsmatige ligte en aanhoudende geraas bo dié verkies is onverstaanbaar.
2026-08-03 12:52:24
1
albertbrooks126 :
how bloei my hart nou na die bos. mis die geluide van die veld,die reuk van die bos op n winters oggend of net na dit gereen het.
2026-08-20 21:40:35
1
Frikkie Steenkamp :
jip...ek wil huistoe gaan !!!
2026-09-12 17:50:40
1
# Ernest # sy wil sy tyd # :
Awsome 🥰
2026-08-03 18:33:43
1
Springhaas :
jiggie... wat is mooier as die klanknwat n brandende vuurtjie maak en Jakkals wat staan en skree ..
2026-08-03 17:37:52
1
Derick :
Lieflik💜
2026-08-03 07:04:50
2
JACQUES VISSER :
🥰🥰🥰🥰
2026-08-03 17:24:21
1
Tsakane lee Papa Mahlatse :
I just heard a rifle getting ready to fire!.
2026-08-03 18:37:04
0
Zaroon Chaudhery :
2026-08-25 00:29:12
1
Burns :
👌🏻👌🏻👌🏻
2026-08-03 15:47:03
1
heni p93931 :
😳😳😳
2026-08-03 13:27:21
1
To see more videos from user @bosveldnooikaalvoetklong, please go to the Tikwm
homepage.