@heywenameisie: 🤍 NUUT UIT | “TEL MY OP” – Hey Wena Meisie 🤍 Voel jy ooit flenters en flou? Daardie dae wanneer jou gemoed swaar is… wanneer jy skaars kan bid… wanneer die lewe se golwe hoog en rof voel… “Tel My Op” is ’n eerlike gebed vir daardie oomblikke. ’n Lied vir elkeen wat moeg, moedeloos of bedruk voel. ’n Herinnering dat God ons nie los nie, dat Sy vreugde weer ons krag kan word, en dat die Heilige Gees ons weer kan oprig wanneer ons self nie meer kan nie. Mag hierdie lied jou herinner dat jy nooit alleen is nie. 🤍 Here God… Tel my op. Hou my op. Bou my op. More beskikbaar op Spotify • Apple Music • YouTube Music 🎧 Luister, deel dit met iemand wat dit vandag nodig het, en laat weet my watter reël jou hart geraak het. #TelMyOp #HeyWenaMeisie #AfrikaanseMusiek #AfrikaanseGospel #CountryGospel

heywenameisie
heywenameisie
Open In TikTok:
Region: ZA
Monday 03 August 2026 15:57:10 GMT
27789
1147
90
633

Music

Download

Comments

davidkoepe
David Koepe :
thank,you,amen
2026-08-04 16:38:40
1
george.kock0682991474
George kock :
Amen thank you lord
2026-08-05 13:33:01
1
zaidtoonmay513
mahiro76# :
Patricia here.tel.my.op.in Jesus.se.naam.amen
2026-08-04 21:56:24
1
marlene.rheeder
Marlene Rheeder :
Wie sing die pragtige lied...Waar Kan dit download
2026-08-05 18:34:14
1
engelavermaak209
Angel :
Dit is bitter mooi 💕 Is die song beskikbaar op Spottify?
2026-08-04 05:01:24
1
dnac170
Carmen@ :
2026-08-06 02:38:29
1
deowest0
DeoWest :
Baie oulike en mooi lied. Dki
2026-08-06 03:29:34
1
user86131439419940
Smile :
Amen
2026-08-05 14:38:45
1
poppiereyneke705
poppie :
Pragtig.
2026-08-06 06:07:03
1
dorothymoore871
Dorothy Moore :
So pragtig en waar. Here God is altyd met ons Glo net en vertrou.🥰🥰🥰
2026-08-05 18:47:41
1
alida.koen7
Alida Koen :
wow dis pragtig
2026-08-05 17:43:56
1
harry.preyorius
harrypreyorius :
amen Hy nooi ons elke dag uit as jy moeg en oorlaai is gaan na Hom Hy sal jou rus en vrede gee dankie Jesus dat U ons altyd omvou met U liefde en genade U is so so Amazing God amen en amen
2026-08-05 19:41:39
1
hazy6345
Hazy :
Amen
2026-08-05 05:11:10
1
thesharkboy36
thesharkboy36 :
🙏🙏 amen
2026-08-06 05:43:19
1
johan.viljoen82
Johan Viljoen :
Amen 🙏 🙏 🙏
2026-08-06 10:44:18
1
du.preez.susan
Du Preez Susan :
Pragtig Pragtig🥰🥰🥰🥰
2026-08-06 10:42:39
2
annetjiedenton
annetjie𝐃 :
Amen
2026-08-05 06:58:08
1
petertupper299
petertupper299 :
Baie mooi,en n mooi boodskap
2026-08-05 16:11:13
1
lynettestarbuckbrown
💖LynStar💖 :
Amen
2026-08-05 06:24:12
1
paulboylan309
Paul Boylan :
Amen 🙏🙏🙏
2026-08-05 18:04:37
1
To see more videos from user @heywenameisie, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About