@dinkterug: Die ware legende van die Bosveld! Van 'n klein brakkie tot een van Suid-Afrika se bekendste helde. Percy FitzPatrick se getroue metgesel se storie leef vandag nog voort. Ons D!NK terug aan die dae van die goudkoors en die band tussen mens en dier wat nooit gebreek moes word nie. Het jy met hierdie storie grootgeword? Wat D!NK jy maak Jock se nalatenskap so spesiaal? #JockOfTheBushveld #DinkTerug #SuidAfrikaanseGeskiedenis #BoereGeskiedenis #SABoere
Dit was een van die mooiste maar ook hartseer vehaal ooit.
2026-08-08 13:25:04
6
Lanie :
so hartseer, altyd trane in my oë!
spirit of the great heart ❤️
2026-08-09 07:38:56
3
André 🇿🇦 :
Hierdie verhaal het afgespeel in Sabie, Mpumalanga. Die werêld daar is vir my die mooiste in die binneland van Suid Afrika.
2026-08-08 11:20:37
5
K-o-b-u-s :
Staffies is great honde. Great storie.
2026-08-07 17:49:52
1
Mel :
pragtige en hartseer verhaal ❤️❤️❤️
2026-08-08 04:38:15
1
katryn :
Ek het my oë uitgehuil in die fliek en toe my 1ste Staffie gekoop, beste honde ooit 🥰
2026-08-09 08:23:06
2
user8874722210301 :
Was Baie lief vir die boek
2026-08-19 16:21:24
0
user45054690678 :
Ek't het die voorreg gehad om na paar jaar terug Sit Percy se agter en agter, agter kleinseuns te ontmoet. Die omie was diep in sy 90s en ek dink sy seun was in die 60s. Dit was een van die beste oomblike van my lewe. Dit was soos in wow
2026-08-09 14:52:09
0
Riaan :
Dis hartseer.....
2026-08-09 10:07:25
0
Davo the Magnificent :
Ah beautifully said. Engelsman hier, mar die boek, in al twee taale gelees, as kinder.
2026-08-10 20:25:25
2
MARK GOV 🇿🇦 :
An amazing story . made me fall in love with staffies.
2026-08-09 11:26:42
0
magdavantonder0 :
dit is hartseer
2026-08-13 07:54:26
0
ElephantKing36 :
Met staffies groot geword, wonderlike, liefdevolle en n̈ hind wat jou kinders lekker mee kan speel.
2026-08-09 09:54:24
0
Maddie :
Ek dink hulle het die verkeerde ras hond gebruik. Dit is eerder 'n Rifrug as jy die ras ken sal jy weet hoekom ek dit sê....hulle stuit vir niks en niemand nie
2026-08-08 05:04:57
1
Andre Opperman :
Fucked up.
2026-08-08 18:17:34
0
𝖣𝗂𝖾 Ruiter in Swart :
👍🏻👍🏻👍🏻
2026-08-09 04:29:25
0
Shrek :
🙏🙏🙏
2026-08-08 11:57:43
0
JB :
🥵🥵🥵
2026-08-04 20:03:12
0
megus85 :
🥰🥰🥰
2026-08-05 19:00:26
0
Ronel :
😳
2026-08-09 11:07:41
0
nix007 :
🥰🥰🥰
2026-08-09 13:32:09
0
To see more videos from user @dinkterug, please go to the Tikwm
homepage.