@fernaldoenericabotha: #dieblindemmoerr @DIESELWORX @Okkie Ketties

Fernaldo&Erica#dieBLINDEmmoerr
Fernaldo&Erica#dieBLINDEmmoerr
Open In TikTok:
Region: ZA
Tuesday 04 August 2026 14:15:42 GMT
5164
147
16
2

Music

Download

Comments

user87720440
Kobus Louw :
awesome
2026-08-04 20:36:26
1
roelf007_workshop__7
Roelfsworkshop :
@dieselworx is jou go to, Okkie ken sy diesel motors jy kan nie verkeerd gaan nie 👌👌
2026-08-04 18:35:26
4
staalbal80
Staalbal :
Ek self van Kathu se wêreld. Hoe de moer kry jy daai engine van Kuruman af Hekpoort toe? Ja ek self nou in die Harties area.
2026-08-04 17:30:00
1
sias.grobbelaar4
The Terrible Tubby :
baie mense praat sleg van hom met baie come backs. ken nou nie sy werk persoonlik nie maar doen eers maar jou huiswerk
2026-08-04 17:55:55
0
user2188184031653
Phillip Nel :
Oom Roelf is die beste
2026-08-04 17:28:44
1
jpbosch477
Jp Bosch :
ja nee daai oom ken sy storie soos ek op daai videos kyk.van hom gaan nie spyt wees nie dis die moeite werd om dit soontoe te stuur
2026-08-04 15:41:20
1
greasemonkey_43
Ruan_S :
iets om oor te dink: hoekom is al sy comments disabled?
2026-08-05 05:47:09
0
andrejonk3
Andre Jonk :
lol hulle is kak motors het al n paar gedoen
2026-08-05 08:49:20
0
evan007dt
Evan007DT :
Nuwe head, block, sump 47K. Sukkel nie met recon nie
2026-08-05 04:37:51
0
boer.007
Boer 007 🇿🇦 :
He he. My ondervinding, hy sal nooit weer die voreg he om aan enige iets van my te werk nie. Dink maar twee keer.
2026-08-04 22:18:56
1
roelf007_workshop__7
Roelfsworkshop :
@Okkie Ketties
2026-08-04 18:35:53
1
johan.heinrich.fu
✝️TC SPEED BOSS 🤘🤘🤘😎😎😎✝️ :
🥰🥰🥰
2026-08-04 20:03:08
1
To see more videos from user @fernaldoenericabotha, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About