Heavenly father I come before u today to thank u for using Voukz to show us ur will father blessed her more and more every single day I personally see the changes in my life from her God's word through her. Lord when ever she gets tired please lift her up as a child of God let No enemies reach her cover her with ur holy ghost Lord in Jesus name amen 🙏
2026-08-08 19:03:43
41
Tshidiso :
Ek sit in n hoek en wonder of u my sien .Ek is nie meer dieselfde as tevore nie.
2026-08-05 10:35:48
136
louisawilliams72 :
may God open doors for you that you didn't expect vouks 🥰may heart heal from every unhappy situation you find yourself in oooh God is good klou vouks klou aan sy soom die here cien jou 🥰ek bind elke struikel blok wat in pad staan ek bid daaii monde wat kwd spree oor jou die here is lief vir jou 🥰mooie siel van God 😭🥺
this feeling is mutual 🥺
2026-09-01 11:19:20
10
Shahieda Hartzenberg :
Ai ek se Ai God's hand of grace are upon you ek grace rest upon your anointing..may he strengthen you in your faith...you deserve more than you ever imagined. lots of love ❤️peace and blessings
2026-08-05 10:07:06
8
Jean :
My sister, die vyand is a leeunaar. Wie’s God dan? Die boodskap raak my “heavy”
2026-08-05 10:25:29
21
Hanna Brits :
sjoeee.dankie sussa.God bless u
2026-08-07 20:54:28
3
Debbi van wyk :
Here maak my sterk om hierdie pyn te dra🙏
2026-08-06 16:38:05
16
Maria Geraldine Tosa :
K bid vi j Vouks mag di Here j versterk🙌
2026-08-10 09:24:22
14
🎙️🎶Miss_Independent🎶🎙️ :
Vouks jy laat my so baie huil nou mag die here vir jou en vir my versterk deur elke seisoen van onse lewens..wens ek kon jou op hierdie oomblik n stywe drukkie gee🥺❤️Ek dan god vir jou lewe en wat jy vir ons as jou followers beteken..jy dra n sterk salwing jyt my letterlik in trane..Baie liefde vir jou vouks🫂Ons het jou baie nodig,jou motivering en bemoedings beteken meer as wat jy kan dink god het jou geroep vir n tyd soos die en om vir ons te dra deur dit wat jy doen god het jou uitverkies om gebroke mense op te tel in die gees en jy moet weet maak nie saak wie wat van jou se nie is jy uitverkies deur god netsoos jy is..Eks baie lief vir jou vouks en ek admire jou met my hele hart en bestaan..Ons het jou nodig want jy dra ons in alles wat jy doen🫂🫂🫂
2026-08-11 17:03:42
5
Elsie (Pergoo) Phemba :
Hou moed Voukz omdat die salwing op jou so heavy is therefore the attacks and the pressure
God is besig met iets groot Hou goeie moed
2026-09-22 05:39:43
1
Lady G :
Al wat ek nou kan doen soos Ek Jo luister is om te huil
2026-08-05 18:53:24
8
Rachel Green :
amen ons bid vr mekaar ek in di selfde waar jy is my hart raak somer bje seer
2026-08-08 07:21:20
6
shade :
Bevestiging op my ma se profetiese woord vi oggend ini hys Godsdiens🥺🥺👌👌🔥🙌🙌🙌🙌
2026-08-05 09:34:35
9
SHIRENE :
hi sussa ek wil vandag vir jou se hou aan jy is nie alleen in die stryd nie Jy is baie naby aan die oorwinning ek wens net ek kan jou styf Vashon en in jou oor fluister GOD IS MET JOU by vas jou God's kind wie Is God Dan
2026-08-05 17:21:55
6
Cecilia Bonita Engelbrecht :
jy gaan sterker aan die Ander Kant uit kom gerus jouself daaraan en bly die amazing mens wat jy is .
Doen jy net wat jy goed doen .
Jou pragtige mens .
Onthou jy lewe nie Vir mense nie.
🌹🌹🌹
2026-08-05 09:04:49
16
Charlene Lewies :
Oh Glory. Dankie Here vi hierdie boodskap
2026-08-17 20:46:48
2
MELDENE 🦋 :
So waar 🙌😭
2026-08-05 14:35:10
1
Edwina Williams :
🔥🔥🔥😭😭😭 Jesus. Psalm191 u covered sis.
2026-08-05 19:19:57
1
sharonbotes5 :
Hi susa die Here bly die Here 🙏❤️
2026-08-05 19:53:03
1
Tina Jantjies :
Wooooow so so very true bbe grl laat mense se Wat hule Wil van u my kind die Here is getrou en die Here bly die Here daar us baie baie van ons Wat lief is om uit daardie boot te spring die Here het gese nie ek nie die Here se so Wie nie so De het nie gooi die eeste klip en Niemand kon dit doen nie gaan aan met jou lewe met dit Wat die Here vir jou gegee het Jah baie oordeel jou daar is baie maar Jesus het jou vry gekoop van jou lewe Wat u gehad het moi dagi liefi die Here seen klompies liefde, 🙌🙌🙌🙌🙇🙇🙇🙇❤️❤️❤️
2026-08-14 09:40:03
1
Peppie44 :
meisieeeee!!!! u are God's favorite ❤💖 the devil is a liar .STAY MEISIE STAY 🙏🙏🙏🙏🥰🥰
2026-08-08 12:54:00
2
Chandre :
Here raak Voukz se hart aan in Jesus naam amen🙌
2026-08-07 06:02:27
2
Juffrou Swarts👩🏫❤️🌱 :
Sterk staan🙏🙏🙏 Hou nog net ń klein bietjie uit❤️❤️❤️Die Here is besig om mooi dinge te doen✨✨✨
2026-08-20 03:25:12
2
Nelerie Nyl :
Dai so reg uit vir my dankie Here Dat u prt
2026-08-05 14:56:40
2
To see more videos from user @levonavoukzsteenkamp, please go to the Tikwm
homepage.