@cecilia076_236_1537: Survival mode is uitputtend. Dis daardie gevoel wanneer jy die hele maand hard gewerk het... ...maar jy hou steeds asem op wanneer jy na jou bank balaans kyk. Dis wanneer jy in die winkel staan en vinnig in jou kop begin optel wat jy gaan moet terugsit. Dis wanneer jy saans wakker lê en wonder: "Hoe gaan ons dit volgende maand weer maak?" Ek ken daardie gevoel. En ek onthou die dag wat ek besef het... Ek kan nie harder werk nie. Ek hét reeds alles gegee. Wat ek nodig gehad het, was nie nóg ure nie. Ek het 'n ander plan nodig gehad. Toe ek sien dat gewone mammas 👉 sonder tech kennis, 👉sonder vorige ondervinding leer hoe om 'n inkomste aanlyn te bou... ...het ek myself een vraag gevra: "As hulle dit kan leer doen... hoekom nie ek ook nie?" Daardie besluit het die rigting van my lewe verander. En vandag is ek ongelooflik dankbaar dat ek myself daardie kans gegee het. 🤍 As jy moeg is vir survival mode en jy wil sien presies waar ek begin het, Comment "GEREED". Ek stuur met liefde die gratis inligting vir jou. Jy hoef nie alles vandag uit te figure nie. Jy moet net bereid wees om te kyk of daar dalk 'n ander manier is. 🌿