@enrico_angelo8: Godsdiens in die skole Wat is jou opinie?

enrico_angelo8
enrico_angelo8
Open In TikTok:
Region: ZA
Wednesday 05 August 2026 13:39:18 GMT
3854
317
21
2

Music

Download

Comments

light.of.the.worl829
Beauty for ashes ❤️🙏✝️ :
I believe it should be happening both at school and at home.
2026-08-05 13:51:20
6
chewcpt
ChewCPT🇿🇦 :
to anyone saying it should be in schools why are we then not having islam, Judaism, Hinduism in schools. Christianity is for church not school
2026-08-05 15:08:20
2
paesan44
DaG411 :
Exactly!! It should start at home and built on at school
2026-08-05 15:55:22
0
andy46887
Andy :
the truth has been spoken, glory toe God hallelujah 🙌 🙏 👏 may God bless you greetings prophet Andy
2026-08-05 15:11:19
1
pat58504
Pat :
So true 🙏🙏. everything starts at home 🙏🙏
2026-08-05 17:10:40
0
mrs.tish.g
Mrs Tish G :
Amen and Amen
2026-08-05 15:06:44
1
daphne6223
Daphne :
Amen🙌🏼
2026-08-05 14:55:28
2
rachel12453
Rachel❤️ :
Ons doen dit bid saam by die huis
2026-08-05 18:59:58
0
mishkaandlj
Mishka Moosa :
Dus so waar !! Ons het so groot geword. Godsdiens begin by die huis. Ameen 🤲
2026-08-05 16:06:02
0
enrico.martins4
Enrico Martins :
Godsdiens terug in skole! Ek skree dit al vir jare!!!
2026-08-05 18:35:30
0
janwilson85
Oom Jan :
Kyk na skole wat godsdiens beoefen. Dazr is minder tot geen geweld by daai skole nie. Ja, godsdiens moet by die huis begin, maar die skool moet ook dit daar beoefen. Ons land het goddeloos begin raak toe godsdiens uitgeskakel was by die skole.
2026-08-05 16:45:34
0
juffroumetdieafro
JuffrouMetDieAfro :
Ek stem 100000% saam!
2026-08-05 16:54:12
0
mrs..boss0
Mrs. Boss :
But yet agaim is daar so baie gebroke huise kinders word nie introduce aan Jesus en gebed nie so baie keer word dai bietjie gegee net by skool en dit help.
2026-08-05 16:01:17
0
tersia.titus4
🫠Tersia Titus😁 :
Huisgodsdiens was ek aan voorgestel so ons ken dit. Dit was al die jare op skole hukom was dit onttrek?
2026-08-05 14:50:09
2
user6861326013895
user6861326013895 :
My verlange is dat dit moet trug keer in skole 🙏🙏
2026-08-05 15:32:30
0
monica.snyders
Monica Snyders :
Iemand wat teach nou van die begin van die jaar af by n hoerskool in Macassar en was bitter lelik gevloek deur n leerling. Wat se dit van daai kind se opvoeding by die huis. Geen respect teenoor die onderwyser en gee nie om oor verdere consequences nie. Dis bad 👎
2026-08-05 14:42:21
2
sharonklaasen
Princess Sharon :
Amen
2026-08-05 15:57:12
0
leona55382
Leona :
💯💯💯 waarheid ma in skole ook
2026-08-05 13:46:43
2
reginatokwana
Gina :
Amen
2026-08-05 15:12:51
0
antie.c_hiv
antie.c_hiv :
🔥👌💯🇿🇦✌️
2026-08-05 16:02:30
0
To see more videos from user @enrico_angelo8, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About