@diebasics11: @Legenbaby

Die Basics
Die Basics
Open In TikTok:
Region: ZA
Thursday 06 August 2026 08:17:58 GMT
36741
435
94
671

Music

Download

Comments

kobusflynn
Kobus Flynn :
kry ek die klip saam.
2026-08-07 15:47:24
9
angelodutoit
angelo :
ek het n 12 rand so lank maar ek is ni haastig ni anders sal ek maar bus neem
2026-08-08 16:20:17
1
spamzwithfaith
itsurgurlleah :
13 rand
2026-08-09 06:25:44
2
williescheeper
Willie Scheepers :
Ek is ook nie haastig nie 😂😂
2026-08-08 17:35:30
3
rudi66953
Rudi :
😂 klink soos n bargain....well said and advertised.👌
2026-08-07 14:51:59
1
piet5705
Piet57 :
R13.00 is reg as sy tenk vol petrol is. Dan het jy n koper.
2026-08-09 07:35:29
4
tienie.janse.van3
Tienie Janse Van Rensburg :
Maar lyk my jy kan net tot deertien tel😂 jy vekop alles ve dertien🥰🥰🥰
2026-08-07 15:10:24
3
vasbytpeople
vasbyt :
ek is oppad
2026-08-09 05:18:45
1
ashney.neah
Ashney Neah :
Op die gravel pad😂
2026-08-06 19:31:32
2
erney70
Erney :
Oh née nou weet ekie mee nie... 🤣😂😂😂😂🤣😂😂.. Oppi pad.. Seker op die voetpad oppi plaas😂😂😂
2026-08-07 19:14:03
3
styxlosper
DieBlouBUL :
neeeeeeeeeee man😂😂😂 asb
2026-08-07 07:51:31
1
cedric.jones524
Cedric Jones :
R13 is n bietjie baie..
2026-08-09 10:44:08
1
krissvis5
krissvis :
😂
2026-08-07 03:57:18
2
martinjanse17
M@rtin17 :
Joh mos n moerse bargain. Hou hom vir my asb maat.💯😂😂😂
2026-08-08 07:59:34
1
legenbaby
Legenbaby :
lmkkk nou ganit rof maat 😂😂😂
2026-08-08 13:49:22
1
bro.d527
Bro D :
😁😅😁😅😁😅dertien my Vader 😅😂😅😂😅
2026-08-08 17:54:27
1
jameel40977
Jerome :
SOLD. its a Toyota
2026-08-08 17:27:44
1
salvier31
user4999697511761 :
🤣🤣🤣🤣🤣😂😂😂damit
2026-08-09 19:22:53
1
arnoldarendse798
Taylor :
Nee dankie
2026-08-17 23:31:50
1
smarties9590
Smarties :
" Blikskottel " is die 13 vir die klip voor die bakkie se wiel ? of kos die "klip" wat die bakkie verkoop 13
2026-08-14 18:55:34
0
cynthia_swartbooi
CeeCee :
13 wat?
2026-08-09 23:12:24
1
andrenaude255
André :
Ek vat hom nou 😂😂😂
2026-08-15 16:58:17
1
farouk.isaacs
Farouk Isaacs :
wat van 100,000
2026-08-07 18:33:43
1
To see more videos from user @diebasics11, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About