@anslin_g: Vandag kies ek dankbaarheid want dis n keuse wat jou perspektief oor die lewe kan verander! Baie geluk @Farren Cloete met die book! Mag dit die wêreld seën! Love you! Kry joune vandag! #anslingysman #farrencloete #friendship #celebratingwins