@leatishagoliath: Kom Hal Jule M X Is By Die Tronk🤣🤣🤣Die Krag Is ʼn Probleem So Kan Dit Mos Ook Nie Gaan Nie🙄🎭🚶♀️🤣 #ActingChallenge #tiktok #fypシ #electricitybill #igiveup
Jys te mooi dat die krag box jou so moet pla.😂😂😅😅😅😁😁🥰🥰
2026-08-10 10:46:57
1
Linecy Goliath😇 :
ek is met jou my eie, dit bly net krag..X myself hetie meer krag Vir krag nie🤣🤣🤣
2026-08-14 21:49:46
1
Ben Persens :
😁nee. my sweetheart ons moet maar weer houtjies gaan op tel in die veld was so lekker daai dae😄
2026-08-09 01:09:57
2
elizabeth lily :
so voel ek oor katkos koop
2026-08-09 08:46:51
4
shaheedafrederick :
🤣🤣🤣 Ons almal smaak so 🤣🤣🤣🤣🤣
2026-08-07 09:39:52
2
Bevvy :
Ek maak wragtig 4 keer 'n week vuurtjie, want die krag is te min en duur om koolbredie, stamp mielies en boontjies, Sop of putupap te kook.
Bygese' jou outfit is poenankies!
2026-08-07 06:17:55
1
CHaMpOpO :
LOVE UR OUTFIT ANGEL
2026-08-07 06:44:48
2
To see more videos from user @leatishagoliath, please go to the Tikwm
homepage.