lekker slapies mag Jesus jou warm en veilig hou🙏🙏🙏
2026-08-06 20:23:05
2
Janet :
Thanku ,,,much appreciated,God,s blessings on you and your family,, Goodnight 😊
2026-08-07 16:34:08
1
marie visser3 :
Goeie naand jy. Pragtige lied en woorde. Was vandag op my skoondogter se Pa se begrafnis en weereens besef dat ons net op geleende tyd hier op aarde is. Jy sal nooit weet wanneer jou strepie getrek is nie. Mag die Here elke dag saam met ons loop. Mag Hy ons genadig wees vir elke nuwe dag en ons beskerm teen wereld se aanvalle. Mag jy n geseende nag he. Mooi drome vir jou. ❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️
2026-08-06 19:26:10
1
Marie Troskie 😅 :
Amen
2026-08-09 16:47:15
1
Grietha2010 :
Amen🙏Lekker slaap. ❤️💤💤💤
2026-08-06 18:36:57
1
pieter :
amen
2026-08-06 19:07:20
1
Cathy :
🥰🥰🥰
2026-08-07 17:53:57
1
Kabous Koos :
🥰🥰🥰
2026-08-06 19:35:29
1
To see more videos from user @franskickboxer, please go to the Tikwm
homepage.