@gatskuur3: @Project_Inkunzi Dankie vir die sound 🔉🎧!! #isuzu #isuzuat35 #toyota #namibia #paaltjies

Gatskuur
Gatskuur
Open In TikTok:
Region: ZA
Thursday 06 August 2026 19:22:40 GMT
367287
2771
63
261

Music

Download

Comments

moxxyy43
zeko👌 :
The problem about the hulix is the wheels by the way.
2026-09-05 16:39:12
0
garybillfish01
Garybillfish :
Deflated tyres in sand are underrated apparently
2026-08-07 10:27:11
30
maarten_van_der_walt
Maarten van der walt :
Kyk hoe stoot die Hilux die Isuzu met die tou!!😂
2026-08-07 14:17:49
49
riaanhavenga
Riaan Havenga :
ja maar jy moet appels met appels vergelyk, Isuzu is darem n regte bakkie
2026-08-08 17:58:02
6
bokes_23
Bo :
Tyres on the hilux are bit 😏😂
2026-08-24 00:32:20
1
sbusiso0837
Sibusiso kaChibi 43 RX GP :
Iphumele le moto
2026-08-24 16:14:59
2
sniper69562
Sniper :
Isuzu sal vir altyd n konings bakie wees🔥😂
2026-08-07 20:21:46
4
michael.ferreira531
Michael Ferreira :
Dit is kamara tricks. Isusu kan dit net nie daarsonder regkry nie. 😅😂
2026-08-07 11:32:36
3
project_inkunzi
Project_Inkunzi :
Loveee dit!!!😂😂
2026-08-08 14:54:28
3
adrie0303
Adrie :
net so! 😏
2026-08-09 18:34:40
4
gifappeljie
GifAppeltjie :
Tyres maak groot verskil
2026-08-08 11:09:57
4
_super_fly_
super-fly :
isuzu pappa
2026-08-07 20:24:00
3
jan.ehlers5
Jan Ehlers :
Ag kyk gou na die tyre en rim combo
2026-08-09 07:27:59
3
callie_the_man123
Callie the man :
wat doen n blazer 🤣🤣🤣🤣
2026-08-09 17:12:50
3
dawidtaljaard
Dawid Taljaard :
ek sit ook nie vas in sand as ek CROCKS aan het nie
2026-08-07 17:16:19
3
joelubbe770
Joe Lubbe :
Daai lyk amper soos ñ Arctic Trucks- Isuzu. Hulle gemaak om op arktiese sneeu en terrein te loop. Blaas asseblief ook daai Hilux se wielle ñ bietjie af, dit sal baie help.😎
2026-08-08 13:09:51
4
user2876171216006
pablo :
Toyota cannot manage on their own they always need Isuzu
2026-08-30 16:50:20
1
mathume96
Mathume Meela :
That's an AT35 not just any Isuzu
2026-08-23 19:16:57
1
duitser.07
Duitser :
isuzu/hilux. ek is n fan van al2 jy kan nie die 2 met mekaar vergelyk nie. weeg appels met appels... bande op beide verskil, bande druk op beide verskil....
2026-08-09 14:16:25
2
deon6252
Deon :
SUZU MAHN
2026-08-08 23:11:38
3
user735392943057
Vic Von Holtzhausen :
Ysters in my oe
2026-08-08 19:11:55
3
pestcontrollsa
CODM PestControllSA :
Wel. Ford nee, maar eks ń groot fan van Isuzu en Toyota. So dit maak my 50/50 poepol of oraait.
2026-08-07 14:58:48
1
To see more videos from user @gatskuur3, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About