@melanietownsend92: Een klein pakkie viennas = ’n hele bak deegskelmpies! 🤤🔥 Perfek vir ’n sout happie, kosblik of wanneer biltong net nie meer in die begroting pas nie. 😅 Bros buite, sag en pofferig binne, met ’n klein vienna-verrassing in die middel. Goedkoop, maklik en gevaarlik lekker om aan te peusel. 😂 #suidafrikatiktok #budgetmeals #frugalmom #MaklikeResep

Melanie Visagie
Melanie Visagie
Open In TikTok:
Region: ZA
Friday 07 August 2026 16:10:47 GMT
111394
3260
64
1553

Music

Download

Comments

reintpwvrcm
Kaptein Skande :
sit n stukkie sardine en bietjie dark chocolate by en Bob's your uncle
2026-08-08 05:55:22
0
jerryhatrick
JerryHatrick :
that's brilliant! love it
2026-08-08 12:20:04
1
moena8848
MoiraGoDigital 0814365022 :
definitely trying this with cheese russians
2026-08-07 23:26:43
2
jackson.bleit
baconboii :
wait, put some cream cheese or a good cheese that melts in there, then we're cooking
2026-08-08 06:03:44
3
missmadeline0
Madz🇿🇦 :
Oeeeee imagine n bietjie kaas by
2026-08-08 06:37:38
1
tanjakuba3
Tanja :
my mother in law use to do the same but with left over Sunday roast meat. what a treat on a Sunday night.
2026-08-08 05:01:28
0
earthangel07
ARIRANG⁷💜 :
Ekt dit vandag gemaak. Bietjie Cayene pepper ingegooi en n bietjie fyngekapte sprietuie. Dit was heerlik. 🤭
2026-08-08 14:51:40
2
fkn...liz
lizzy :
my pa het altyd weer blikkie creamy sweet corn in gegooi 😁
2026-08-08 04:46:58
11
boetie.korff.vande
boetie korff vanderbijlpark :
as jy weer maak van kaas rasper kaas saam deeg gloo my Lekker ver by.
2026-08-08 05:10:21
9
jacobester6
user6020022905396 :
sny n grood ui in growe blokies in sny crap sticks blokkies en gooi dit in in die plek van die vieanas en maak dit die selfde probeer dit
2026-08-08 07:48:23
3
nykieshandmade
René Claassen :
ons doen kaas bacon klein bietjie chilli met doopsousie oooooeeeeee lekker rugby snacks.
2026-08-08 10:13:09
2
rynhard81
Rynhard :
Daai sal mooi gaan saam kaas binne en 'n sweet chilli sous
2026-08-08 05:25:35
3
minkikruger
Minki Kruger :
Baie baie dankie 💕 ✨ 💕 ek maak dit nou na ek jou video gekyk het dis amazing!!!!!! Baie dankie 🙏🏻 ❤️💕
2026-08-08 12:59:13
1
nadia_van_niekerk
Dogtertjie777 :
Ek sit bullybeef en sweetcorn in my deeg. Dit hou nie lank nie want dit is ñ wenner in ons familie.
2026-08-08 06:25:45
3
user938174791100
shy :
Dit lyk heerlik.
2026-08-08 09:17:07
2
melanietownsend92
Melanie Visagie :
My gesin hou daarvan as ek 'n doopsousie bymaak van gelyke dele tamatiesous, sweetchilli sous en mayonase gemeng!😁
2026-08-07 16:57:00
5
_christajourney
_ChristaJourney :
Ek gaan dit defnitief probeer😉
2026-08-08 07:54:32
2
user5851739697197
elize :
die is so lekker my ma maak dit toe ek kind was en ek amper 60
2026-08-08 07:29:35
2
michelle.kilian
Michelle Kilian :
dankie
2026-08-07 18:34:48
2
dacostatif
Tiffanie da Costa :
my tannie dit altyd kat koppe genoem😂 sy het al die groente wat my neefies nie wou eet in gemeng en dit so gemaak .. my neefies hulle self dood ge eet aan dit
2026-08-07 17:20:41
5
dark8008
Dark@8 :
Lyk baie lekker
2026-08-07 16:40:29
2
zellie705
Lizelle :
Lekker
2026-08-07 17:15:18
1
smallzrsa
rzared :
Lekker! What about some cheese?🧀
2026-08-08 16:17:32
0
janerossouw1
Janas :
dit lyk heerlik!! 😋😋😋
2026-08-08 14:11:26
0
user7947534434237
Emerald :
Wow.. Dankie vd share Melanie
2026-08-08 14:45:51
1
To see more videos from user @melanietownsend92, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About