@jacquesfaithvanto: Op soek na werkgeleenthede vir vlugtelinge in die VSA? 🇺🇸 Om jou pad in 'n nuwe land te vind is nie maklik nie, maar jy hoef dit nie alleen te doen nie. Ons WhatsApp-kanaal "Follow the Work For Refugees In USA" is hier om te help met: 💼 Die nuutste beskikbare werksgeleenthede 💡 Praktiese raad en leiding 🤝 Ondersteuning vir 'n nuwe begin Moenie uitmis op geleenthede nie! Sluit dadelik aan by ons gemeenskap op WhatsApp: 👉 https://whatsapp.com/channel/0029Vb8B5u89cDDXPG8dSw0d Moenie vergeet om te LIKE, te DEEL en te SUBSCRIBE vir meer opdaterings nie! #RefugeesUSA #JobsInUSA #WorkInAmerica #RefugeeSupport #JobsForRefugees
ek het werk gekry in north Carolina is amazing hier as daar ouens hier is met tegniese kennis hulle soek nog mense
2026-08-25 00:54:00
4
Uz@GingerShop :
Het donderdag onderhoud. Hou duim vas.
2026-08-11 21:43:48
8
Natasha Pruis20 :
Ons enkel mammas wil oor gaar maar het nie die gelde om oor te kom nie asb help ons
2026-09-18 02:12:34
0
🇿🇦KWV(Attie Strydom)🇿🇦 :
hallo jacques . het julle gehoor oor die nuwe SARS wet om alles te "declare" wanner n mens trug gan RSA to
2026-08-10 23:23:23
1
Jewels🇿🇦🇺🇲 :
sukkel om werk te kry in my area, ek sal bietjie kyk na Whatsapp group 🥰
2026-10-02 02:23:39
0
Heiko der Starke :
Dankie, vir dit wat jy vir die ouens doen!
Blessings 🙌🏻
2026-08-13 04:32:27
2
Stefna Potgieter 082 877 0834 :
Ai ons mense kry swaar in SA. Sterkte manne, en sterkte vir die Mammas en kinders wat moet agterbly
2026-09-15 16:30:30
0
💎💎Tracy💎💎 :
The link doesn't work
2026-08-11 07:32:00
2
Joe❤ :
Jou link werk nie
2026-08-16 08:06:50
1
Sleutels_21 :
Die link werk nie en kry ook nie die channel gesearch nie
2026-08-12 04:10:42
1
🖤⃝🤍❤️It's Me𝓐𝓼𝓱ᥫ᭡.🖤⃝🤍❤️ :
we can't copy the link
2026-08-10 20:47:55
1
TeessenRacingR34 :
hi kry ni daai channel op watsapp nie
2026-08-11 18:23:00
1
Riempies :
Dankie ou vriend vir jou goeie gesindheid . 🙏
2026-08-11 05:28:15
1
Natasha Visagie :
Hi hul moet by Marvin glas fabriek
2026-08-10 21:15:53
0
Reinet23 :
enige werk vir regufees in Massachusetts. worster. asb. help
2026-10-05 12:40:10
0
🇿🇦the Dirker's Journey🇺🇲 :
hoe Kan ek op die whatsapp channel Kom
2026-08-31 12:12:24
1
anna :
Hoe maak ons en hoe oud moet jy wees
2026-10-21 17:17:57
0
Sonia :
Kan ek jou DM asb? Het hulp nodig. Nog nêrens 'n goeie antwoord of hulp gekry nie. Gaan oor aansoek vir refugee, maar meer in diepte dinge wat sensitief is maar uiters nodig is. Wil net weet hoe om te werk te gaan.
2026-10-21 08:31:45
0
Anne Lundie (Coleman) :
hi Kan nie die link oop maak nie vir what's app
2026-10-17 20:47:41
0
etienne grundlingh :
Kan iemand my die proses verduidelik net om daar te kom??
2026-10-05 18:19:27
0
Dewald Nel :
Ek maak 2 videos hieroor en nou is my facebook vol friend requests van ou tannies [Tears of joy][Tears of joy]
2026-09-28 06:37:13
0
Bad moon rising😎😎😎 :
Amen
2026-09-22 13:49:06
0
ꫝɀrꪖعȴ :
ek is nou besig met my refugee status. sal uitryk sodra ek weet in watter area ek geplaas word
2026-08-12 21:19:57
0
To see more videos from user @jacquesfaithvanto, please go to the Tikwm
homepage.