@alles_wat_malis: Vandag is dit weer daai tipe dag… ons maak, ons hervul en ons probeer geld spaar waar ons kan! 😂🙌 Ek maak vandag my eie sandwich spread 🥪 en hervul sommer ook my kaassmeer-houers 🧀❤️ Want as ek iets self kan maak, lekker kan bêre en nie elke tweede dag winkel toe hoef te hardloop nie… dan is ek IN! 😂 Dis daai klein goedjies wat die huislewe net ’n bietjie makliker (en hopelik goedkoper 😜) maak. Wie anders hou daarvan om hulle houers te hervul en alles mooi reg te hê? 🙋♀️ #foryourpage #SandwichSpread #recipes #viral #fyp
isit net ek wat dit as kameel kots ken? ek love dit!
2026-08-11 12:59:31
5
♡Trudie♡Hendrik♡BLESSED♡ :
wa het jy daai oulike rasper gekoop 🥰
2026-08-11 08:28:48
1
twin adventure :
Ons Ken ook as kameelkots😂😂😂
2026-08-19 17:20:11
0
lzt- zakhia. :
ek love sandwich spread.
2026-08-12 06:38:30
1
Driekie Henning :
Kan ek resep kry asb
2026-08-11 06:06:25
1
OptiMams :
Ja ons lief dit ook. ek gaan dit verseker maak
2026-08-11 08:01:34
3
SMarty Practical Aquaponics :
Ek het op daai goed groot geword!
2026-08-13 10:48:01
1
Leon van Almenkerk :
was die kom kommer vir jou ?
2026-08-11 14:35:29
2
Brenzi :
Dankie🌹
2026-08-11 09:25:46
2
Andrula60 :
Dankie!! Gaan Defnetief probeer!
2026-08-17 06:17:19
1
Digital Wife 0711373339 :
Sjoe, dankie vir dit.Sandwich spread is so duur in die winkels
2026-08-11 05:48:24
3
VenomousEngineer :
Ek love sandwich spread, ek gaan defnintief probeer. Dankie🥰
2026-08-11 14:55:18
2
Jules :
lyk tog te lekker en dit is beslis my "cup of tea"🥰
2026-08-11 04:59:42
2
Karin Legacy 079🌿215🌿2378 :
Dankie bir die deel dit was een van my man se gunstelinge
2026-08-16 10:09:25
1
Debbie :
los die wortels...dit beter en lyk ook na sandwich spread
2026-08-13 04:57:46
0
Sanet :
My Ma het presies so rasper net oranje, maar ongelukig het die handvatsel verlore geraak toe hulle getrek het, wens ek kan dit weer iewers kry, want die rasper het nog al sy verskillende ronde raspers. so lekker gewerk altyd om kaas en wortels te rasper
2026-08-11 16:52:24
2
👑_Queen💎Nickey_👑 :
love dit
2026-08-11 22:29:56
1
lzt- zakhia. :
ek doen nie asyn stap.
2026-08-13 03:32:30
1
McC_Madusa :
Ons doen dieselfde sonder die asyn stappie. 😁
2026-08-11 08:37:44
2
Fourie petrus :
😁😁😁
2026-08-11 16:20:45
1
Johan🩵Bakgat_Vibes🩵 :
💪💪💪
2026-08-12 17:22:32
0
To see more videos from user @alles_wat_malis, please go to the Tikwm
homepage.