if you have ever smelled henna, that is what matcha tastes like
2026-08-13 14:43:48
6
Ro-Ann 🦋 :
My vriendin noem dit “ Lama kots”
2026-08-13 15:37:49
2
Paul Nunes :
thank you for your service
2026-08-13 16:35:43
4
Liandi Van Nieker798 :
ek het dit probeer , ek koniiiiiiiiiiii
2026-08-13 11:14:41
1
Sonel Joubert :
Dis aaklig!!! Proe soos warm gras
2026-09-06 14:43:04
1
Kaylin Swanepoel :
I love the taste of grass ….🫣🏆 I can’t be the only one that would enjoy this
2026-08-13 10:34:00
2
Lizette | Farm life 🇿🇦🇬🇧 :
Nog nooit probeer nie. Thanks for saving me the money, we are farmers though, so die bees een is dalk die goedkoopste opsie vir my
2026-08-13 12:33:14
0
LENNKA :
lol, I love your description so matcha 😂😂
2026-09-08 21:49:56
1
setswerere :
Oh my what an explanation 😁😁😁
2026-08-14 15:28:33
0
plainjane1962 :
ek stem. dit is horrible.
2026-08-14 13:39:08
1
Anja.N :
Dankie! Nou hoef ek dit nie te taste test nie 😂
2026-08-13 10:32:50
1
Liz :
Dit proe soos die konkoksies wat ek as kind gemaak het. Grond drankies met n gras topping. Dit proe letterlik soos kompos.
2026-08-13 15:24:31
1
Wynstein :
😜….dis nie cool nie!🙈🤣
2026-08-14 16:12:18
0
Ara :
Had me at raw 🐕 …
2026-09-08 12:40:37
0
Michelle Ayden | Daily Life :
This made my day.
2026-09-04 08:16:54
1
RentiaA :
Het probeer … KAN NIE! 😳
2026-08-15 21:48:37
0
Jeánnelle.Clarke :
Dit proe soos gras 😂
2026-08-14 14:50:58
0
💙💙Gielie Nel💙💙 :
Hallo j is mooi
2026-08-19 16:56:37
0
Fransie du Preez :
Dis erg, dankie ek het nog nooit daarvoor gegaan nie.
2026-08-13 18:11:45
0
Amber :
Nope. Siesa sooos Gras
2026-08-13 16:11:12
1
Joolz :
Thank you for your service.
2026-08-13 18:14:43
0
Shosho :
طعم الحنة 😂
2026-09-12 20:45:15
0
Mandie :
😂😂😂 ek stem, en my arme 7 jarige dogtertjie het dit bestel vir haar om ook te proe...shame toe ek dit proe het ek haar jammer gekry...darem het ek vir haar iets anders gekoop😂😂😂😂proe vir my soos gras ruik 😂😂😂😂
2026-08-13 16:50:32
0
Ronel van Tonder :
Dis die slegste ding wat ek al gedrink het!!!!🥺🥺
2026-08-13 18:30:27
0
Jenni :
Howw do you know what the cow and horse taste like ? 😂😂 Sorry, couldnt resist. I understand and agree with you
2026-08-13 12:56:21
0
To see more videos from user @zetskevpletzen, please go to the Tikwm
homepage.