@_mej_sonneblom_: It's official... 14 Augustus 2026❤️ 5 maande van gesels.. 5 maande van wag.. Maar die Here alleen weet, dit is alles die moeite werd❤️ My Pora 💙 #h2a #foryou #foryoupage #fyp #fypp

✿Mej_Sonneblom🌻
✿Mej_Sonneblom🌻
Open In TikTok:
Region: ZA
Friday 14 August 2026 06:15:02 GMT
120359
4280
177
97

Music

Download

Comments

neytjieleroux
🦋🦋🦋 Butterfly 🦋🦋🦋 :
My Mej Sonneblom en My Porra whaaaaaaaat? Ek is crazy oor wat ek sien! Jul albei verdien die wêreld! Kyk veraltyd mooi na mekaar! Baaaaaaie lief vir julle altwee! ❤️🦋❤️🦋 Blommie laat hy jou vertel van die girl wat hom kamma in die badkamer vasgedruk het in die laerskool op die kerk uitstappie vir R5 🤣🤣🤣
2026-08-14 15:54:25
15
antjies02
💓Antjies💓 :
Ek love die❤️❤️mag ek asb steeds vir Porra spot😂😂
2026-08-14 20:24:06
3
talithaoosthuizen1
Talitha🌺Fourie :
Ek hou jou post al lank dop en nou kan ek finaly comment😁Eks suppper happy dat jy vir eens geluk gevind het girla...als waardeur jy alreeds is verdien jy om ook Die vrugte van iets goeds tekan pluk ........Ek hoop Hy kyk mooi na jou en jou dogterjie ❤️....Mag alles net mooi wees voorentoe vir julle
2026-08-14 08:58:30
12
carinaford7
carinaford7 :
Ek sien baie comments van mense wat iemand op tt ontmoet het. Hoe gebeur dit? Like, glad nie rude nie, geinteresseerd. 😅
2026-09-10 09:15:37
0
zanchiamellet
Zanchia :
yyyyyyaaaaahhhhhh so so bly vir jou. jy verdien dit. no more soppy date stories... maar ek het hulle geniet. 🥰
2026-08-14 11:13:26
7
karumeleepelser
Lee... :
𝒘𝒉𝒂𝒕 𝒓𝒆𝒈𝒕𝒊𝒈 𝒂𝒈 𝒐𝒏𝒔 𝒊𝒔 𝒔𝒐 𝒃𝒍𝒚 𝒗𝒊𝒓 𝒋𝒐𝒖
2026-08-14 09:50:33
4
yolandalourens040480
Yolanda Lourens :
Die Here Alleen weet hoe jy dit verdien❤️❤️❤️❤️❤️
2026-08-14 11:30:20
8
petrodubruyn0
Petro du Bruyn :
Baie geluk, jy verdien tonne geluk en liefde 🥰
2026-08-14 22:05:40
2
telliecoetzee1021
Chantell coetzee :
Aitsa !!! well done so bitter Bly vir Jou Blom 🥰🥰🥰
2026-08-14 18:43:33
2
xx_ronel_xx
Ronel Trollip :
Wow Blom!!! So happy vir julle!! 🤗🤗🤗🤗🤗
2026-08-14 16:54:33
2
sarahkoen01
Sarah :
awwww man jy en porra lyk so amazing saam geluk julle 2 🥺
2026-08-14 15:59:55
2
tinac0wie
💜💜Tina Cowie🌍 :
Aawww baie geluk♥️
2026-08-14 13:44:38
2
tjiptjop
👩‍🦳Tjoppi D🌻🐾Jessi🐾Belle :
you DERSERVE IT!!!🥰
2026-08-14 13:23:34
2
1994esme
EsmeG94 :
Die way wat hy vir jou kyk en smile OMW 🤩🤩 So sweet🥰
2026-08-15 09:19:12
1
anitavanzyl747
Singlegirl :
baie bly vir jou❣️❣️❣️❣️
2026-08-17 05:40:12
1
annelie_ruben_worsie
annelie_ruben_worsie :
mag julle net geluk he en net mooi goed in julle lewe gebeur bly vir julle . mag die een hou vir altyd en nog n leeftyd 🤣
2026-08-23 08:44:14
1
r__lien
R E S :
ahhhhh🥰 pragtig
2026-08-17 05:13:23
1
natasha_h2a_wife_mother
🇿🇦NatashaNolte_H2A_wife🇺🇲 :
Awe so mooi
2026-08-15 15:24:58
1
michellemorris898
❤️‍🔥Mich❤️‍🔥 :
Whoop whoop .. ♥️♥️♥️👌
2026-08-14 12:25:41
2
youre.beautiful.b
you're beautiful bitch :
awwww geluk
2026-08-14 15:54:31
2
lydiavictor968
blommetjie :
ek is so ongelooflik bly vir jou al ken ek jou nie.als wat mooi is vir julle twee
2026-08-14 16:36:16
3
grootdroommetmodie
grootdroommetmodie :
mooi oe
2026-08-17 19:13:19
1
missjess123
🪽🪷OulikePoppi🪷🪽 :
So cute
2026-08-16 11:36:09
1
licia1861
licia :
awww ek is soo soo bly om hierdie te sien pas mekaar mooi op en julle maak n mooi couple😁😁😁
2026-08-14 06:49:42
5
nicky77446
Nicky :
🎉🎉 Whoop whoop😁 so bly vir jou
2026-08-14 07:04:41
3
To see more videos from user @_mej_sonneblom_, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About