shoe die woorde 🥺😢dis prisies hoe elkeen van ons gevoel het of steeds voel en ons ser was net te seer om die woorde uit te spreek en hier kom jy en haal dit uit ons hart uit ,as men's daar aan dink voel jy dit van voor af wow 👌 mag elken van julle weer geluk find en die seer verloor maar onthou een ding ons kan niks bou sonder God saam nie ,hy vat weg wat nie bedoel is vir ons nie
2026-08-17 00:43:15
4
Cornelia :
😭😭di feit dat ek myself verloor het en di in di speel kyk en ni myself herken is di eegerste...ek haat dat ek nie eers n jammer gekry het ni....was ek ni mooi genoeg of goed genoeg ni...sou di wereld vir hom gegee het maar hy kon ni eers minute vir my afstaan ni...dis om soos met n miir tepraat...
2026-08-16 09:46:23
5
Ria Calitz :
Potent
2026-08-21 22:13:28
2
Reese :
En ek haat hom meer 💔
2026-08-15 20:29:26
3
user39615037417592 :
sho 😳 dis seer 🥺
2026-08-15 17:02:16
1
lonkies :
Stunning
2026-08-19 19:30:06
1
BrendanC :
Deep, dark and sad. love it
2026-08-19 16:36:02
1
Jaco :
dit is seer
2026-08-15 21:08:33
3
@shanegerber :
ek voel elke woord...
2026-08-15 22:30:12
3
B.koopman❤️ :
joh joh ek ek nog nooit gesong gekry wat letterlik my verhouding reg uit spreek nie die dae in badkamer wanneer jhy huil ,die stil aande eerste song wat die woorde uit my hart uit se sonder dat my mond dit hoef te se
elke dag verminder die seer en eendag sal ek leer om an te beweeg😭😭
2026-08-20 17:27:53
2
Chrystelle :
Flippen on point
2026-08-19 07:35:54
1
Cecilia🇿🇦 :
Sjoe, hierdie praat so in my hart. Ek is so klaar met liefde en die probleem, ek sit nogsteeds onder dieselfde omstandighede. Mens kan stories en stories skryf oor hoe mens so gebreek word dat jy nooit weer in liefde, ware liefde glo nie. Of ek glo daarin maar net nie v myself nie.
2026-08-21 19:45:14
1
DJ Vlakvark :
dis seer maar baie mooi
2026-08-16 07:47:27
1
Sinna :
Kan jy hom vir my stuur asb dis sooo mooi
2026-08-18 16:39:37
1
Lizzy :
ek haat hom!!!!!!!!!😭😭😭😭😭
2026-08-16 08:03:36
1
Chantel :
Ek haat jou elke dag song se naam
2026-08-17 17:18:47
1
Deidre Klaaste :
wow baie mooi...Ek wens ek Kan dit save
2026-08-20 22:37:22
1
🏳️🌈Maritza Viljoen🏳️🌈 :
DIS WARE WOORDE WAT JY SING DIS WAT EK DEUR GEGAAN HET MET N VROU WAT MY GELOS HET SY WAS MY ALLES GEWEES
2026-08-19 22:20:08
1
klasieplasie :
is mooi en waar..
2026-08-15 14:00:50
1
Ferdie Ahlers :
ek proebeer my woord ook in songs te sit maar die wat jy hier het dis diep
2026-08-16 06:24:49
1
Rika Steyn :
ek ken daai seer my kind staan sterk
2026-09-14 07:13:51
1
....Enough... :
Voel dit was vir my geskryf......
2026-09-12 13:19:30
2
Wilna Van Niekerk :
👌 wow, baie nice song
2026-08-29 09:59:31
1
Janet :
Dis swaar as jy iemand haat..
Haat is eintlik n baie lelike woord..
2026-08-15 20:06:56
1
To see more videos from user @ursie2026music, please go to the Tikwm
homepage.