@reguitstraatspeelman:

Reguitstraat
Reguitstraat
Open In TikTok:
Region: ZA
Saturday 15 August 2026 07:20:54 GMT
72815
1671
210
939

Music

Download

Comments

ella65763
Ella :
Preek mense wil nie die waarheid hoor nie.Pastors dont preach about sin anymore cause they worried about people's feelings
2026-08-17 11:59:18
0
jerome.de.jaap
Jerome DE Jaap :
Verkeerde plek.
2026-08-15 13:39:41
64
posh.spice68
Posh Spice :
He knows his audience. 😳
2026-08-17 16:53:51
0
ergoproxy52
ɛʀɢօ քʀօӼʏ :
Was this message from God? it's a funeral afterall
2026-08-15 12:56:38
24
user50884667949956
Bradley :
Hier die preek het niks te doen met n begraafnis diens of n persoon wat tot rus gele moet word nie
2026-08-15 18:47:46
25
maureendelaura
Maureen Delaura :
Nee dis darem te lelik om mense so te se 😳😳😳😳😳
2026-08-15 12:54:41
30
cfg1958
H :
off topic
2026-08-16 19:29:25
0
solly.fds
Mr SD :
mooi praat is Mo's die reg vandag they don't want to hear the truth anymore
2026-08-15 22:35:19
6
user7528354699228
Georgina Richards :
ek likes die Godsman want Hy prt net die waarheid
2026-08-15 12:24:18
14
sussie3160
sussie :
God is God van order. Maar hule se wat.... die tong spreek. Is die hart van vol..Om so te praat in n kerk..klink lelik. Vir God's man wat so lelik praat
2026-08-15 19:07:31
6
monnax4
monnax  :
spreek waarheid hoof 👌🫡🫡
2026-08-15 13:01:09
11
saint25807
Saint@2580 :
wanneer Pastore groter as die Genade van God is.
2026-08-15 15:52:25
17
user195508513612
Val :
Waar is die Woord. Ons moet Jesus preek. Hys die Woord wat ons vry maak...
2026-08-15 14:48:06
14
nadiamarch270
Sister Naik's😇❤️ :
waarheid My pa 🙏🙏
2026-08-15 12:27:56
8
johan.stephan
Johan Stephan :
Die mense lag en stem saam die man.
2026-08-16 05:41:19
6
mornelito
Mornélito :
Hosanna,Ons moet ons Saak Reg kry,Ons word nie meer so hard geslaan nie....Al die Leiers preek net prosperity
2026-08-15 22:43:55
5
wha.wha339
wha wha :
Die family moen bemoedig word,in hul hartseer tydperk vn n geliefde te verloor,ongelowiges moen tt inkeer kom onder God se Woord, Dars n tyd n plek vir als
2026-08-15 14:45:13
11
maureendelaura
Maureen Delaura :
God is n God vn orde
2026-08-15 12:56:23
19
arewethereyet54
user12345678 :
mybru this is a funeral 😂
2026-08-16 02:16:31
5
reguitstraatspeelman
Reguitstraat :
Johannes 7 oordeel n regverdige oordeel
2026-08-15 19:44:12
10
lady_andyboymom
Andy💜 :
Dampies, Dampies🔥🔥
2026-08-15 13:40:12
6
user2290973448001
rhonda :
ons moet troos bring vir die wat troos nodig het die gesin die gade Dit gaan nie oor die rou beklaer nie Jy praat wel met die wat nog lewe ma jou boodskap moet troos wees Jy hoef nie blye sange te sing vir i treurige hart nie 'Die oordeel kom niemand toe nie Stories en.oordeel is i lelike ding Skinder is groot sonde Bring i boodskap van troos God se goedgeid sy vreugde wat se gehoerdery ip i dag waar mense seer is onvanpas
2026-08-15 16:41:31
9
mrsb_240
🎀 :
What was the word about
2026-08-15 16:11:44
5
pettie.cronje
Pettie Cronje 🦋 :
Eerwaarde Dampies so ken Ek Jo🤣
2026-08-17 18:52:36
1
To see more videos from user @reguitstraatspeelman, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About