@face.it.girl: Ek sê nou nie jy moet uit ’n vliegtuig spring nie Maar as jy my ken, weet jy hoogtes is een van my grootste vrese Dit... en om op kamera te praat Want kom ons wees eerlik, daardie kamera kan soms nogal intimiderend wees 🫠 Monday reminder Die enigste manier hoe jy gaan groei... Is om aan te hou om die dinge te doen wat jou bang maak Daardie post wat jy bang is om te post Daardie geleentheid wat buite jou comfort zone voel Daardie ding wat jy al vir weke uitstel omdat jy nie weet of jy dit kan doen nie Dalk is vrees nie altyd ’n teken om te stop nie... Dalk is dit ’n teken dat jy besig is om iets nuuts te probeer Want jy kan nie verwag om te groei... Terwyl jy net aanhou kies wat gemaklik voel nie So hierdie week... Doen iets wat jou ’n bietjie bang maak Jy mag dalk net uitfigure waartoe jy eintlik in staat is #entrepreneurship #mindset

Nicola
Nicola
Open In TikTok:
Region: ZA
Monday 17 August 2026 06:09:42 GMT
441
16
1
0

Music

Download

Comments

avelinenyra
Aveline :
On it...skiing in the Swiss Alps tomorrow...
2026-08-17 20:56:21
0
To see more videos from user @face.it.girl, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About