@ruan.baartman: #fyp #fypシ゚ #tiktoksouthafrica🇿🇦 #mzansitiktok #southafrica

Ruan Baartman
Ruan Baartman
Open In TikTok:
Region: ZA
Monday 17 August 2026 16:23:45 GMT
75120
5671
353
2417

Music

Download

Comments

clexfro
clex :
deeesdae sy drank.... ek wieti da iets fout of is fake drank of da word met chemicals gemors ini drank...
2026-08-18 03:17:17
2
jennellee.van.sch
jennellee van schalkwyk :
😂🤣moenie daai guilt vergeet nie...lyk jyt iemand dood gemaak😂
2026-08-18 05:57:12
141
thabinaks
thabinaks :
1 vanii redes wat ek drank Mar Los, want my lyf gan deur baiie even as ek so drink🙈
2026-08-17 21:51:19
1
chivonne_chivas
Chivas :
So true hey
2026-08-18 05:20:18
1
rozellepakoo
rozellepakoo :
Maar ophou is ok nie n opsie nie...🤣
2026-08-17 18:12:21
71
user5511002027165
Glynieb :
waar ek kry sommer flu
2026-08-18 01:26:03
38
ms_dlouw
msdlouw :
Current 😮‍💨
2026-08-17 17:47:21
1
sherleentaylor
Sweet & Sassy Bakes :
It's the age 🤣🤣🤣
2026-08-17 16:39:56
0
craig.aka.kraker
CRAIG.BOTHA :
Ek weet ookie wat gaan deesdae aan nie but ek kry nou eweskierlik daai bang babalas. ek skrik vir alles en is geworry
2026-08-18 12:22:39
23
melodybre
Melody :
business days🤣🤣
2026-08-17 18:01:24
1
ck_carter
C.K Carter :
😂At this point, ons moet maar alcohol los... Ek kani meer nie😄
2026-08-18 05:08:09
15
joshleigh_amber7
Joshleigh Amber 👼🏻 :
die anxiety maak my klaar! 😭
2026-08-17 22:23:33
40
unconventional_mum679
Carmen 🇿🇦 :
😂😂😂😂 Truth and I don’t even drink , just the dancing and late night out has me in life support 😂😂😂😂tjoooo
2026-08-17 17:08:53
15
lookitszhaida
ZhaidaJagers :
Ek dog is net my babelas wat so smaak 😂🤣
2026-08-17 19:03:16
47
dafunk_2
dafunk213 :
is nog rugby tyd ook , so is nog erger j kani eens se j gan die wknd niks worry ni ma hasi n manier nie 😭
2026-08-18 04:58:25
6
sylvodian
Sylvodian :
😂is rof
2026-08-17 17:07:29
9
jonty8867
jonty :
Voel Mos di doodsengel Kom haal my Dai 1ste dag😭😭😭😂🤣
2026-08-17 19:04:10
26
anzellepretorius19
Zelly😝❤️‍🩹 :
Die anxiety is die ergste 😭😭🤣🤣
2026-08-17 19:52:32
22
nonnitashafandasi
Chubby Tash|Baby Lulu :
Is die fake alcohol wat hulle deesdae maak mens weet eens waar om te Koop nie want van die groot name winkels verkoop ook fake..Ek het eers vandag gericover..ook darm bietjie gekook vir die familie 😁
2026-08-18 16:49:52
5
lori_v3
Lori :
yoh ek weet presses hoe dit voel,ek weet nie is dit ouderdom of alcohol poisoning, ek het maar iphou drink, het te veel gevoel soos dood
2026-08-18 19:44:03
0
qbee9812025
Q. Bee :
Ek stem met jou wow 😨 nee wat lol
2026-08-18 18:05:09
1
thee_clay
Clay :
Joh ek dog ek was al een 😂 3 business days ja 😭
2026-08-18 19:02:43
1
jolene.stuurman
Jolene Van wyk :
niks music niks tv nimand moet praat ni
2026-08-18 06:34:03
3
annelize_frans
lulu_bells :
sagte kontak
2026-08-17 19:52:09
3
To see more videos from user @ruan.baartman, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About