@themarketingzoo: TROTS AFRIKAANS | 30 OKTOBER 2026 | DE BASILIEK, VEENENDAAL 🇿🇦 Maak nie saak waar jy in Nederland woon nie... Of jy nou van Groningen, Amsterdam, Rotterdam, Den Haag, Utrecht, Eindhoven of enige ander dorp af kom... Op 30 Oktober ontmoet ons mekaar op dieselfde plek. Trots Afrikaans is meer as net 'n konsert. Dis 'n aand waar stories gedeel word, nuwe vriendskappe begin en bekende gesigte weer ontmoet. Ons sien uit daarna om jou daar te verwelkom. ❤️ 🎟️ Kaartjies beskikbaar by www.kaartjies.nl #TrotsAfrikaans #AfrikanersInNederland #AfrikaanseMusiek #DeBasiliek #Veenendaal

The Marketing Zoo
The Marketing Zoo
Open In TikTok:
Region: ZA
Tuesday 18 August 2026 06:01:50 GMT
461
4
0
1

Music

Download

Comments

There are no more comments for this video.
To see more videos from user @themarketingzoo, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About