@farren.cloete: Hart tot Hart 2026. Ek gaan nou 'n reeks videos vir julle upload. Kyk van Part 1 tot die laaste Part sodat jy voel jy was by Hart tot Hart 2026. @Anslin Gysman ❤️
Kyk nou net hoe spring almal op aan die begin. Anslin het nog nie eens begin sing nie.😅♥️
2026-08-18 11:28:11
81
m222 :
Love this, hart to hart🙌
2026-08-18 09:30:48
0
Sharon :
WOW 😳 lyk blessed. ......Wen's Kon daar wees......
2026-08-18 18:56:35
0
Lee :
Wow Die uwe Anslin bring die gees 👌🏿👌🏿👌🏿 altyd lekker om hom dop te hou ❤️❤️🙏
2026-08-18 09:25:20
15
JoaneyBantam :
Die song het skaars begin🥰🥰🥰ai die krag van dai lied
2026-08-18 11:08:26
30
Kay❤️ :
Anslin Gysman laat n mens huil as hy die lied sing 🫂🙌
2026-08-18 09:22:41
17
ashlenezhavia24 :
Alicia jou beauty 🥰🥰🥰🥰🥰🥰
2026-08-18 18:44:14
1
🔥 L Y L E J🅾️ H A N N E S 🔥 :
First
2026-08-18 09:00:41
2
<3juff dientjie🥺 :
Aiii man!!!!!❤️❤️❤️🥺🥺🥺
2026-08-18 09:00:33
2
Keanu A. Arends :
my 8ste keer wat ek dit kyk ☺️my favourite liedjie ❤🙏🏻
2026-08-18 17:42:29
3
Mwila :
Dominee Farren,u is baie ryk met mense.My oorlede pa het altyd gese al het jy oorvloed van geld en jy het nie mense nie,is jy arm.Groete uit Namibie.Ek is ook jou mens.🥰
2026-08-18 10:38:14
8
Ronique”Nicky”Warne :
Dit word net gesê Kyk toe is doems op!! Loooove it 😭😭😭
2026-08-18 14:23:47
3
Anslin Gysman :
Netta se fur bless my nou!
2026-08-18 09:04:23
4
Anslin Gysman :
Die way hoe die audience my wou bully 😂😂😂😂😂😂 Ek moes hulle tot orde roep
2026-08-18 09:03:39
37
Anslin Gysman :
Come on
2026-08-18 09:04:14
1
Anslin Gysman :
Zoooooop zoooooop zoooooo 😅😅😅
2026-08-18 09:04:08
2
Anslin Gysman :
Take me back
2026-08-18 09:03:55
1
Anslin Gysman :
Ek lewe!!!!
2026-08-18 09:04:34
2
Reneque Hofsta :
Hallelujah! Daar is nie vir u nie Anslin Gysman🙏🏻
2026-08-18 18:16:38
1
Ina Harmse🇿🇦 :
So kosbaar ❤️❤️❤️
2026-08-18 09:06:07
1
Lee :
Tafels en al die Dames so pragtig en musiek net 👌🏿👌🏿👌🏿💞💞💞
2026-08-18 09:23:45
1
Lucille Solomons :
Amen
2026-08-18 19:42:30
0
sandra :
amen amen 🙏🙏🙏🙏🙏
2026-08-18 19:48:26
0
To see more videos from user @farren.cloete, please go to the Tikwm
homepage.