Pastoor bid asb vir my. Dat regverdigheid Sal skiet by my werk. My kollega probeer my uitwerk en ek was altyd goed gesind teenoor haar. Voor is sy Vriendelik en agter af is sy my vyand. Baas se oe moet oop gaan. En sien die waarheid raak.
2026-08-18 10:57:04
128
Anslin Gysman :
Ons was wit weg wuh!
2026-08-18 10:14:27
85
LucindaDouglas :
So gaan Mamma binnekort Juig saam haar eie bondeltjie Liefde 💖
2026-08-18 12:52:41
49
THORA-LEE :
kinders van di here praat van die here😍😍😍
2026-08-18 10:02:24
21
serettarencs :
ds Farren gaan Hart tot Hart ñ jaarlikse funksie word van VGK Lambertsbaai
2026-08-18 17:30:46
1
m222 :
Natuurlik Dominee, dit voel of ek da was🤗
2026-08-18 10:31:17
4
wendytitus :
🙏🙏🙏Amen🙏🙏🙏❤️❤️❤️
2026-08-18 10:00:16
1
lisahermanus16 :
Russel🥹🥹🥹🥹🥹 die oulikste peetkind man
2026-08-18 12:32:01
7
Neels Mostert :
Ds Farren sal so n mooi moeder maak Ds sal u se kinders baie le he
2026-08-18 23:30:38
0
its_mikyall :
Die kindjie het my hele hart 😭🥹❤️
2026-08-18 15:32:09
6
Zelda Nuku🥰🥰 :
Ek kan nie wag om u te sien met u bondeltjie liefde....
I decree & declare it over you soon soon🙏
2026-08-18 16:58:15
2
Rose Smeiman :
Ek spot Rouchelle daar met n pienk rok....
Geseende dag .
2026-08-19 02:55:15
1
Mrs MAY ft Mr MAY ❤️❤️ :
u sal pragtige lyk met u se baby yor ek kni wag nie
2026-08-18 11:39:06
1
Anslin Gysman :
Mr Fisher en Anathi bless my 😭😂
2026-08-18 10:14:56
5
Anslin Gysman :
Ek het gesien!
2026-08-18 10:14:38
5
Anslin Gysman :
Ek het gehoor!
2026-08-18 10:14:32
3
its_mikyall :
Die GEES oorheers! 🥹☀️❤️
2026-08-18 15:32:29
3
eunicedohn :
hierdie was onbeskryflik... kan nie wag vir hart tot hart 2027 nie (dv)
2026-08-18 17:02:23
1
kato :
fantasties prys God
2026-08-19 06:30:19
0
🌺 Dirkie🐾 :
Wat n mooi kleinding.
2026-08-20 07:32:25
0
Carol :
wa is di ek wil kom asb🙏🙏🙏🙏🙏🙏
2026-08-20 06:07:46
0
Mjc :
🙏
2026-08-20 13:33:39
0
erma :
Pragtig Dominee jy is so blessed 🙌 ♥️🙏
2026-08-19 08:56:13
0
🩵 Kind Van Die Dal 🩵 :
Nee die mense kap uit van doer ver😁🥰
2026-08-18 10:39:52
0
To see more videos from user @farren.cloete, please go to the Tikwm
homepage.