sho voel dis selfde not just you shoo it's challenging
2026-09-10 08:52:51
0
Tanya Pienaar :
My meisiekind is 15, en sjoe, need I see more....I feel you...
2026-09-11 12:40:09
0
Erika L Bell 📚🥀🖤 :
Enigiemand wat sê dis maklik, praat nonsens. 😂
2026-08-19 05:50:09
133
Elaine :
myne is 12 en houdings is iets vreeslik
2026-08-19 13:50:46
40
😍Mrs. Barker😍 :
Kyk ek het n 2 ling seuns word nou 19 en oohhhh my DONNERRRR dis erg. Al n paar keer gevoel en stuur hulle na Liewe Jesus Sommer gou gou 🤣🤣🤣🤣
2026-08-18 16:44:48
50
J.Welsh :
🫣 We are dying this side🤣🤣🤣
Girl is getting from school face is already pulled😂😭
2026-08-19 05:47:46
24
Antwa1980 :
🤣🤣 jip dit raak nie beter Nie. myne word 19 Saterdag en nou is dit erger. eers tiener attitude nou die Ek is n groot mens attitude. Ek kan ook nie wag dat dit verby is nie.
I feel your pain girl
2026-08-18 17:05:56
30
🖤💗Nella💗🖤 :
Ek het 3 tieners in die huis en ooohhhh genade ek tel tot 10 elke dag seker 20000 keer. 😂
2026-08-19 06:55:07
36
Gillian Breedt :
ek is nie okay nie 😂 ek het amper die week uit my eie huis getrek 😂
2026-08-21 17:42:20
20
Erika :
Myne is nou 16, elke dag na skool in die lande en buite besig. Nie een dag mislik of lelik met my nie. So dankbaar. Dink vandag se leefwyse en vriende speel verseker ook 'n rol🥰
2026-08-19 10:21:30
34
Karen #AFKF✈️🌍❤️🔥 :
Slegte nuus, party word eers op 30 beter
2026-08-18 14:43:25
17
Bianca Ferrante🇮🇹🇿🇦 :
Girl! I'm not gonna sugarcoat it, especially with girls and moms, it's gonna last a while then by 18, 19 it gets better, but don't get your hopes up lol, im going through the end of my second shit storm and she's 31🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣
2026-08-18 19:11:25
9
Marinda Geel :
Na a my ouma het altyd vir my gese as hulle klein is vertrap hulle jou skoon en as hulle groot word vertrap hulle jou hart, en daai is sooo preises die waarheid.
2026-08-18 16:53:46
23
Paula :
Ek het 3 kinders
26, 22 en 14
Daar is dae wat ek die mure wou uitklim met oudste 2, en nou nuwe challenge met my jongste
Sy BOER in haar kamer
Doen alle tieners dit? En hkm? Ander 2 kids dit ook gedoen
2026-08-19 04:45:38
19
mignonvorster7 :
my pok julle praat van tierers. myne is 6 en 7 en die attitude is al klaar daar. so julle sê ek is gepok tot hulle 21 is 🤣
2026-08-20 11:29:09
6
💛🎗BLOMMIE🎗💛 :
🤣🤣🤣....hang in there, myne in Gr 11 en glo my, jy moet hare op jou tande groei...ek glo so matriek se kant gaan dit beter hoor
2026-08-18 15:06:11
5
Kaitlynn Du toit :
dit raak betervop soo 19 ,20,21 sekant
2026-08-20 06:51:40
5
JUDY-ANNE :
Seuns 24,17,13....24 en 17 is oor hulle strooi... Die seun van 13 ek kan nie
2026-08-19 04:09:15
7
bitsandpieces :
ek is 21, en ek kan nie vir almal praat nie, maar in my tienner dae, was ek misluk en bedonnerd, vir al met my ouers. turns out, ek moes net laat gaan van die stres en vergelyking. jongmense beleef so baie op social media, vergelyk hulself met "beter-af" vriende. ons hoor konstant hoe moeilik die lewe daar buite is en hoe moeilik ons dit na skool gaan hê. heavy om op jong skouers te dra. it'll pass.
2026-08-20 14:08:50
5
Doringrosie :
hi myne is 17 en 13 en nee eks nie ok nie ek is oor dit
en my man werk as h2a so hul maak my op 2 seuns
luister nie en helse.atritutes
2026-08-18 17:58:04
9
sunepotgieter3 :
🤣...Jy is nie alleen nie!!! Dis 'n shitshow...en ek het twee. 13 en 16...en ek is in peri-menopause... Gooi daai in n cocktail onder een dak🤣 Ek vat dit uur vir uur,nie eers dag vir dag nie. Sterkte❤️
2026-08-23 04:07:38
0
charmainedejager :
Raak beter sodra hulle klaar maak met skool. Baie sterkte vir jou. ☺️
2026-08-23 16:25:35
0
Ronel Badenhorst :
Geen perfekte kinders nie 🌸🌸🌸sterkte this too shall pass ( ek s nou al n ouma)
2026-08-21 16:49:20
3
Lizzy :
😂 nope dis ooral en sterkte en ek het tweeling van 14. En hulle doen die selfde. Ek n app gevind wat ek hulle fone beheer. Die houdingtjies verwyn die oomblik wat daai suit knoppie gedruk word
2026-08-23 09:42:14
0
❤️💯🤍LandiB44🤍💯❤️ :
Sit raak nie beter nie.Mens pas maar aan want eers wan hul by 26 eers beter raak.Want hul dink hul weet beter alles wat jy sè is nie die selfde nie.Want hul Weet van Beter.Sterkte.Gaan daar deur op die staduim van dat my dogter 12 was en sy word 24.
2026-08-20 06:23:34
2
To see more videos from user @desirebandeirasaffa, please go to the Tikwm
homepage.