@themarketingzoo: TROTS AFRIKAANS 🇿🇦✈️🇳🇱🇧🇪🇬🇧 Ons vat Afrikaans oorsee! 🔥🎶 Drie lande. Drie aande. Een groot Afrikaanse kuier! 🇿🇦❤️ 📍 30 OKT | VEENENDAAL, NEDERLAND De Basiliek 🇳🇱 📍 31 OKT | BRUGGE, BELGIË La Brugeoise 🇧🇪 📍 1 NOV | LONDEN, VK Clapham Grand 🇬🇧 Maak reg vir ’n behoorlike Afrikaanse kuier saam met @bokvanblerkreal en @appelmusiek1 - Trots Afrikaans kom na Europa! 🇿🇦🎶🔥 🎟️ Kaartjies: www.bokappeltour.com #TrotsAfrikaans #BokAppelTour #Afrikaans #Veenendaal #Brugge #London