My sister hierdie video gaan ek presies volg! Baie dankie 😭😭😭😭
2026-08-19 17:21:58
334
Doll :
Trust the process net so my rolletjies
2026-08-20 13:09:55
2
Roelien V.G💜💜💜💜💜 :
🤣🤣🤣🤣🤣🤣 a follow-up video of Domini making the breads
2026-08-20 06:44:02
1
Jade April :
😂😂😂this is was best
2026-08-19 13:24:10
1
Jameelah :
Love this for me. Will diffintly try your way 🫶💖
2026-08-19 13:13:50
2
Desmonic Hendricks :
@Farren cloete
2026-08-19 13:16:53
1
Tarah Runique :
Baie dankie Ousie ❤️❤️Ek sal ook nooit weer n flop maak nie🥰
2026-08-20 16:18:15
4
Tino :
why do I get the feeling of a blessing coming your way 🙏
2026-08-19 11:42:51
50
Billie-Summer :
lmklaaaaaa😂😂😂😂😂😂netso ousie
2026-08-19 13:28:18
1
Rochelle Plaatjies :
Fairy tail kom in ons wag vir jou my suster🥰
2026-08-19 12:58:55
20
Sands :
My skat as jy jou eie bakery begin sal ek die eerste een wees wat jou ondersteun... 😇😇😇
2026-08-19 16:30:09
13
RoseBud :
Ousie,ek hou so van jou humoristiese manier van dinge Ek geniet ditso
2026-08-19 12:28:29
29
livvie :
Kom in dominee laat ons hoor wat u te se het.Mooi ousiwive. Love jou content 😍
2026-08-19 12:23:10
16
Jossie :
ekt di video nou Baie geniet Vir Al die SE goed ma ek ook nou geleer ❤️
2026-08-19 18:50:37
19
King William Gordon Jnr :
lmk jy het dit ousie my gatte uit geniet vir jou se goed
2026-08-20 07:18:45
1
thea :
vrou jy kan mos delivery doen ek kan ook nie brood bak nie😭
2026-08-19 14:02:27
7
sweets :
eks oor jou vroutjie
2026-08-19 18:43:50
1
@salomebustin :
Baie dankie Ousie! jy is so gaaf om vir ons te help met die brood rolletjies Ek waardeer dit so so baie! Dankie geite, bye! 🤣🤣🤣🤣🌸🌸🌸🥰🥰🥰
2026-08-19 13:37:00
5
Farren Cloete :
Ek waardeer jou😭😭😭😭😭😭
2026-08-19 17:23:57
48
Ellendust :
Jy is so oulik, ek kan ure na jou luister🥰🥰
2026-08-19 18:55:42
1
katherina :
Ousiwe eks teen die grond vani lag
2026-08-19 14:08:49
1
miss faith 🌸 :
dr luister jy wat ek praat aaisys so exited dat D's moet luister geite ❤️❤️❤️❤️🤣
2026-08-20 07:40:25
1
Maggie Skippers :
nee wat ek het nou iets geleer
2026-08-20 07:31:53
0
Dezzie :
Sis gooi j ni suiker in ni
2026-08-20 14:07:28
1
🌺 Dirkie🐾 :
Jou broodjies lyk so lekker..... Ek sien jy gooi 1 pakkie gis in...... Ek het geleer jy gooi 1 pakkie gis op 1kg meel jy gebruik amper 2.5kg meel so my vraag is sien ek reg. Ek wil ook die resep probeer
2026-08-20 07:39:51
0
To see more videos from user @ousie1210, please go to the Tikwm
homepage.