@thebrendanpeyper: Die lyne op hierdie masjien is iets om te sien. 👌🏼 Wat dink jy van die nuwe Hilux, mooi neh?💪🏼

Brendan Peyper
Brendan Peyper
Open In TikTok:
Region: ZA
Wednesday 19 August 2026 15:27:33 GMT
74433
3155
152
75

Music

Download

Comments

desertrosebots
DesertRose :
nee wat Toyota is overrated - ek is n Honda en Isuzu fan
2026-08-19 16:25:29
19
pieteraj0
PieterAJ :
nee sis....dis ugly...lyk soos Westpack Tupperware
2026-08-20 17:40:50
0
tarien326
Tarien :
it's not a bakkie it's a Hilux👍🏻
2026-08-20 15:20:06
0
botes169
botes :
ford all the way
2026-08-19 19:24:33
0
lennie5684
lennie :
Nice bra 💪🏻
2026-08-19 17:35:02
0
nduplessis1
riaan duplessis :
ouer shapes..vir my mooier ..neus pas nie vir n plaas bakkie nie
2026-08-20 10:14:22
20
renier12356
Renier_1500 :
Jyt my oortuig , verkoop hom en koop n ford
2026-08-20 10:35:33
16
esiasmeyer
Esias Meyer :
die toyotas is nou n regte plaas bakkie dis nou te lelik vir die dorp
2026-08-19 21:37:06
8
trust.in.shane
Darren🦋 :
hulle trek harder as die vorige 2.8
2026-08-19 19:26:10
5
mariska.taylor7
Mariska Taylor :
perssonlik....nie n mooi kleur nie
2026-08-19 19:37:16
6
jacquesminnie
Jacques Minnie :
☝️
2026-08-19 20:35:11
2
kwagarobertse2
Kwagga Robertse :
Die GR is die mooiste Hilux nog ooit. die nuwe een is mooi binne en buite lyk hy soos n wifi router se grill
2026-08-20 16:32:54
2
roelof610
Roelof :
Nee wat, Toyota bly maar n goeie ryding. Myne het al 482OOO KM OP. MAKEER NIKS. HY IS NOU EERS INGERY. FORD NIE OP MY WERF NIE. FOUTE ORALS REPERASIES DAAGLIKS.. Toyota het hom al jare klaar bewys.
2026-08-20 16:15:13
2
mauritz_combrink
☆🐋☆Mauritz☆🐋☆Combrink☆🐋☆⸆⸉ :
dit lyk soos n foton oms nee
2026-08-19 19:32:00
2
tony_sandbagger
T⭕️NY ©️ :
Die Temu facelift is nogal 😏 gaan druk teen die deure dan voel jy hoe sag is dit. Temu sal binnekort parte verskaf 😁😁
2026-08-20 13:11:02
2
lorraine.acker
Lorraine Acker :
nee dankie nie daai een nie dis n lelike bakkie ek sal hom nie eers vat al is hy verniet ek vat eerder die legend 55
2026-08-19 21:49:38
3
ofentsemalefo
Steezy❤️ :
Baie mooi ☺️☺️
2026-08-19 16:17:03
2
f1boyofficial2
f1 boy :
kry n ford
2026-08-20 09:44:20
3
annetjie0071
userannetjie :
Toyota is kannie dood voertuie! Ek het 'n Toyota Camry 2.0 SE 1994 gery tot 2022. Sy het amper 800 000km opgehad. Ek was in 'n ongeluk nadat ek 'n slaggat getrap het. Sy het in al die jare net een keer 'n "clutch overhaul" gehad en ons het haar gediens. Daardie bakkie sal mooi lyk in blou!😅😂
2026-08-20 07:48:19
1
abbyjuaeuya
abbie :
die bakie is verskriklik baie mooi aan die buite kant
2026-08-19 19:25:05
2
antus.van.niekerk
Antus Van Niekerk :
Baie mooi ? die kleur is pragtige ? hou van die bumper chape , ligte en die grill, 100% Toyota gebou om te hou? geniet hom wees geseend 😂😂😂
2026-08-19 19:34:46
1
dr_imperfect_
dr. ɪᴍᴘᴇʀꜰᴇᴄᴛ :
Ek stel meer belang in sy nuwe baas 🔥🔥🔥
2026-08-19 15:49:34
2
maargoedfrancoos
Francois Maritz :
Dis n ou nuwe shape. Toyota weet hoe Om geld te maak. hoekom nie n heel nuwe bakkie uit bring nie? Dit is net n facelift met Prado interior.
2026-08-19 18:33:54
1
den.van.niekerk
Dené Van Niekerk :
ons het so een Ginter gesien en dis moooi❤️❤️❤️
2026-08-21 06:17:18
0
To see more videos from user @thebrendanpeyper, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About