Love love love..... That passion when you preach dominee ❤️
2026-08-20 17:52:30
1
shanaalex06 :
The timing of this video is insane🥺🥺 I needed this! ❤️❤️❤️
2026-08-19 18:03:03
99
Ninawinner :
amen, thank YOU JESUS
2026-08-21 08:03:31
0
Miss Green😊 :
Mighty God 🥺🥹This word came to me at the right time 😇
2026-08-21 09:00:18
0
👑 MissD 💙🐼🖤🐻 :
Amen all the glory to God. Thank you
2026-08-21 08:18:38
0
Chevon-Blu💙 :
🙏 Thank you soo much for this ❤️❤️❤️
2026-08-19 18:45:04
0
manie :
pastoor ek vil jou nou al vir jare .ek het 3 mense verloor in die laate 3 jaar. my pa,my ma 11 maande daarna en die jaar 30 mei het ek my veloofde verloor en ek voel soms of eks wil net handoek indoor maar jy gee my die krag om elke dag aan te gaan deur genade
2026-08-19 19:19:52
21
Antoinette Krog :
toe ek 25 junie my motor afgeskryf het 4 motor pile up trok weg gery is al wat ek kon se dankie Heer kon erger beseer gewees het behalwe 2 plekke op skouer gebreek tot stap my mentally handicap son uit met seer skouer en rib niks gebreek. my God is an awesome God. soms slaan die lewe my maar ek staan op
2026-08-19 18:08:12
26
Zunitte Niety Kaba :
😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏And the Lord carried me through it all...by his Mercy and Grace I will stand again and again .
2026-08-19 18:15:44
3
MissAfrica🖤. :
Joh dankie vir die een Dominee😫😭🥹
2026-08-19 18:09:36
9
👑 Felicia❤️ :
Amen🥹🙏Prys die Here🙏Ek is "Meer"👏🙏Ek sal nooit opgee❗️🙏Ds ek is ongelooflik soooo lief vir U💐❤️❤️
2026-08-19 18:22:12
4
Lynette😍 :
Amen...ht dit nou so nodig ghad...We're blessed😇😇😇
2026-08-19 18:31:42
4
LIV♡ONLYONCE :
weet ds soms weet ek nie hoe u weet dat daar mense op aarde is wat hierdie boodskap benodig nie u is rerag ń Engel op Aarde om GOD se mense te help♡
2026-08-19 19:23:56
3
Roydene Fortuin :
Dnki Dominee 🙏ek dit nodig gehad baie liefde🥰🥰🥰
2026-08-20 17:09:30
1
Desiree Dirk :
Dit ruk my soo onbeskryflik ek wil aanhou hoop en ophou stukkend is🥺😭
2026-08-21 16:04:29
0
Aurelia Messaih :
Oor n paar dae is ek werkloos en al is ek anstig oor wat vir my voorlê, vertrou ek dat God iets beter in stoor vir my het. Het elke woord nodig gehad om te hoor. Truly lifted my spirit, may you continue to stay blessed Dominee
2026-08-20 08:16:22
2
Atta :
Amen
2026-08-19 21:23:01
1
Ronel :
Hallelujah,dankie Here,U het my waarlik gedra uit die elende uit my Vader.Ek mag nog nie wees wa ek wil wees nie,maar togi waar ek was nie.Amen,dominee Farren jys n ware vesel van God.🩷👏🙏
2026-08-21 14:44:03
0
sade :
Amen
2026-08-21 15:48:56
0
merilisebeyers :
dankie dominee farren bemoedigende woorde ☺️
2026-08-21 13:18:48
0
milly74 :
Amen 🙏
2026-08-21 12:59:56
0
lindyprins690 :
Amen.
2026-08-21 13:24:48
0
To see more videos from user @farren.cloete, please go to the Tikwm
homepage.