@emilesekombuis: Lekker mince en kaas wiele, Perfek saam met enige braai of ligte middagete! #suidafrika #fyp #homemade

Emile se kombuis
Emile se kombuis
Open In TikTok:
Region: ZA
Thursday 20 August 2026 05:03:30 GMT
96374
2892
74
1186

Music

Download

Comments

colly.ogle
Colette :
I like the way u say pragtige I'm English but ur food yummy
2026-08-20 09:15:04
1
leigh_wide
Leigh# :
looks yummy
2026-08-20 05:39:39
1
christenementoor7
christene :
yummy yummy
2026-08-20 07:55:50
1
nataliejacobs200
nats :
my mond water some
2026-08-20 16:30:39
0
brittany_chipette1983
🐿️🏹💜Brittany Miller🏹💜🐿️ :
That looks good
2026-08-20 09:24:43
1
elsie.meyer7
blommetjie :
yummy enjoy
2026-08-20 05:47:29
1
stella.oosthuizen1
Stella Oosthuizen :
Ek braai bacon, uie en mushrooms saam, vul dit in "pastry" deeg en doen basie verder dieselfde, werk baie lekker as n bykos of net as n snack, hou van jou idee ook👌
2026-08-20 06:52:06
5
maurinaloveleonp
MaurinaloveLeonp :
love jou resepte👌👌👌
2026-08-20 07:21:39
2
miftie3
Mervin May :
jisso dit lyk nou lekker...Emile ek gaan nie meer jou video's kyk nie jy maak mens net honger🤭
2026-08-20 05:33:55
2
stella.holtzhausen
StellaHoltzhausen :
Het Oom al ooit daaraan gedink om vir ons 'n resepte boek te maak
2026-08-20 08:12:48
1
pradovx_40
Africa :
Jy maak my elke keer honger
2026-08-20 10:33:29
1
andreastoltz
Andrea Stoltz :
kyk hoe lekker maak jy my honger 🤭🤭
2026-08-20 11:43:38
1
maureen.november1
Maureen November :
yummy
2026-08-20 05:28:59
1
loretta.fortuin
Loretta Fortuin :
yummy ek moet dit die naweek doen 🙌✨👌💜
2026-08-20 05:38:32
1
elsie.sagner2
elsiesagner :
Dit lyk baie lekker
2026-08-20 07:59:00
1
lady.witcher
Lady Witcher :
Dink gekoopte brooddeeg sal ook lekker werk.... Ek rol dit op met knoffelbotter en gekapte ham en kaas en bak basies selfde manier
2026-08-20 07:18:08
1
zeldalbp1102
@zeldabester :
Lekker en so maklik!!
2026-08-21 16:47:31
0
christelrossouw13
Stella R :
Dis torture 23h05 in die aand as mens op die afkom. Daai jimmy sous is heerlik op vleis so voor hy van die vuur afkom.
2026-08-21 21:06:20
0
jeanettesammy7
kaydensammy :
sal.dt beslis try
2026-08-21 13:12:14
0
yvonnemcleod_
yvonnemcleod_ :
Dit lyk vrek lekker gaan dit defnitief die naweek maak dankie Emile 🌸
2026-08-21 07:40:48
0
skiewies03
skiewies :
Lyk heerlik 👌👌🥰🥰
2026-08-20 11:51:51
1
annalize5562
Annalize :
jimmy op staanrib is 👌🏻👌🏻👌🏻
2026-08-21 15:03:35
0
timothykennedy7
Timothy Kennedy :
waar woon u
2026-08-20 14:24:34
1
annalize5562
Annalize :
sal die een probeer want ek is opmoeg vir my brousels😉
2026-08-21 15:04:10
0
marcialombaard
Marcia Lombaard :
Lyk heerlik yum
2026-08-21 14:57:57
0
To see more videos from user @emilesekombuis, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About