@face.it.girl: Daar is 3 fases van content: ATTRACT → Kry die regte mense se aandag BUILD TRUST → Bou die verhouding SOFT SELL→ Position jou offer as die oplossing PS. Ek het NIKS hiervan verstaan toe ek gelaunch het nie 😂 Maar dis alles skills wat jy kan leer Jy hoef nie sales proof te hê om fase 1 te begin nie Ek bedoel... Hoe kan jy sales proof hê? Dis dan DAG 1 😂 Jy moet net weet watter content om te create vir die fase waarin jy is En dis presies hoekom ek my FREE guide gemaak het → Comment GUIDE as jy vas hak by “maar hoekom sal iemand by my koop sonder enige sales proof?” dan stuur ek vir jou my guide #digitalmarketing #howtostartdigitalmarketing #digitalmarketingforbeginners #howtomakemoneyonlineforbeginners