@face.it.girl: “Ek het al ’n kursus gekoop en dit het nie vir my gewerk nie…” Ek dink wanneer mens dit hoor, laat dit jou twee keer dink Dit kweek onsekerheid Ek het nogal met daardie spesifieke woorde gestoei toe ek begin het Maar toe dink ek... Kan ’n kursus eintlik VIR jou werk? Of gee dit jou die information, skills, systems en guidance... En JY moet besluit wat jy daarmee gaan doen? Want ’n kursus kan nie namens jou opdaag nie Dit kan jou nie maak implementeer nie En dit kan jou nie laat aanhou wanneer iets nie die eerste keer werk nie En dis wat ek geleer het... High-ticket affiliate marketing is vir ’n spesifieke tipe persoon Die een wat reeds driven is Wat reeds hard werk Wat weet hulle is capable van meer... Maar voel hulle het gestagneer waar hulle tans is Die een met daardie entrepreneurial mindset wat dink: “Ek wil iets van my eie bou... ek weet net nie waar om te begin nie.” Dalk kort jy nie iemand om dit vir jou te doen nie Dalk kort jy net die skills en ’n starting point om dit self uit te figure → Comment TRAINING as dit soos jy klink #howtomakemoneyonlineforbeginners #howtomakemoneyonline