@jenniferzamudiosa: Sien jy dit? 🌟 …‘n Ster vernoem na jou! 🤗 Hierdie is een van my groot gunstelinge! Drop ‘n 🥳 as hy op jou gunsteling speellys is! #jenniferzamudio #afrikaansmusiek #stervernoemnajou

Jennifer Zamudio
Jennifer Zamudio
Open In TikTok:
Region: ZA
Thursday 20 August 2026 17:50:58 GMT
2248
231
28
23

Music

Download

Comments

jane.ferreira62
Jane Ferreira :
Pragtig. Jy klim diep in n mens se hart🥰
2026-08-28 05:20:00
1
udo357149102814
U.Leitner :
Ein Stern der Namen trägt.
2026-08-21 09:04:45
1
bloem860
bloem860 :
Dis baie mooi. Ek hoop jy sing hom 5 Sept in Bloem. Gaan jou uiteindelik kan ontmoet. Sien uit na jou show
2026-08-25 22:08:51
1
mauz511
Maureen :
klink soos "dis verby" van Ray Dylan?
2026-08-20 18:05:05
1
online.marie7
online Marie🥰😘❤️‍🩹 :
Stunning mooi
2026-08-23 08:25:22
1
christianedolu
Diamond 💎💎💕 :
🫶🫶🫶🫶
2026-08-20 17:57:51
1
stiena943
Stiena :
Mooiste mooi!
2026-08-20 17:57:43
1
nelie1842
Nelie :
Ongelooflik mooi.❤️❤️❤️🥰
2026-08-20 19:24:06
3
helenevanwyk66
helenevnwk :
lewe is vol sterre
2026-08-20 20:29:12
1
user3627119585567
D5404danie :
2026-08-20 17:59:41
1
leonswart305
Leon :
Mooi liedjie Jennifer jy bly die Ster🤗🤗🤗🤗🥰🥰🥰
2026-08-20 18:00:48
2
salomerheeder
Salome Rheeder :
Jennifer.Beautiful liedjie met die Beautiful woorde.Ek luister elke dag na die liedjie.Ook een van my gunsteling liedjie.Dankie so baie Jennifer.🤗😉🌸
2026-08-20 17:53:33
1
madelynrossouw
Madelyn Rossouw :
Dit is so besonderse mooi liedjie van dag 1 af. Beslis een van my groot gunstelinge op my elke dag speellys. Dankie Jennifer. 🤗🌸💗
2026-08-20 17:55:19
1
www.tiktokbelindahorn
Belinda :
👑👑👑
2026-08-20 17:56:49
1
user77534244438371
Charmaine Vatnikakni :
🥰🥰
2026-08-21 06:24:35
1
madelynrossouw
Madelyn Rossouw :
🥳🥳🥳🥳
2026-08-20 17:52:47
1
jay91801
Jaylè Botes :
Ooooooo ek sien die helderste ster dit is tannie @Jennifer Zamudio en die Zamjamers en julle almal bulk so helder 🌸🌸🌸🥰🥰🥰🌸🌸🌸🥰🥰🥰
2026-08-20 17:53:23
1
helenespamer
Helene :
❤️
2026-08-20 17:58:38
1
salomerheeder
Salome Rheeder :
@Jennifer Zamudio.
2026-08-20 17:54:54
0
lindanolte0
Linda Nolte 🌈 :
⭐⭐⭐⭐⭐
2026-08-22 05:13:14
3
To see more videos from user @jenniferzamudiosa, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About