Ai, maar dit is die mooiste Trok! En die musiek laat my voete juk!! ai, waar is my jong dae? Mooi ry en Veilig wees.
2026-08-26 00:02:27
0
Michelle💕 :
Daar gaan hy nou 🤠🤠🤠 👍
2026-08-25 17:31:13
0
Johanna Evans :
Lekker man hier gaan ons alweer 🥰
2026-08-25 20:32:53
0
Chrissie :
Pragtig ek love die lekker boere musiek Gawie 🥰🥰🥰
2026-08-25 17:06:02
0
annakoegelenberg0 :
pragtig!!
2026-08-24 19:24:21
0
Rienie Kapp :
Wees veilig en n geseende week voorentoe 🥰😇
2026-08-24 09:12:24
0
Truia :
More gaan dit goed wees versigtig en mooi ry lekker daggie
2026-08-24 06:38:29
0
Suzie! :
Mooi. Trokke. Is. Baie. Mooi net soos n mooi. Kar. Of. Boot. Maar. Altyd. Mooi. Bly. Mooi. Of n. Mens. Binne van. Mooi. Te. Wees. Dank. Aan ons. Hemelse. Vader. Spaar. Elkeen. Hou U. Hand. Oor. Elkeen. Amen. Amen
2026-08-25 09:28:42
1
Alta🌺 :
Mooiste trok en mooi musiek en video
2026-08-24 09:20:29
0
Poppie Swanepoel :
lekker musiek wees veilig kleintjie saam met oupa
2026-08-24 09:56:50
0
teacup500 :
Wow, hoendervleis awesome 🍒
2026-08-25 18:05:36
0
To see more videos from user @gawiejordaan76, please go to the Tikwm
homepage.