Gooi tannie die sous van die vis ook by die meel...
2026-08-24 17:24:34
2
smosh :
Plz, wys ons is dt gaar. Is.. Waa.. Mee. Bedien jy dt?
2026-08-25 07:07:10
5
Lizzy :
ons sal Graaf die resultaat wil sien
2026-08-25 08:53:57
2
Cecilia Breedt :
ek het nog nie so gemaak nie net die koekies
2026-08-26 09:33:21
1
skye :
Ek is 23 weke swanger. Hkm lyk die eweskielik nou baie lekker 😂
2026-08-24 17:05:49
2
Jaylo :
ekt nie geweet van die dish nie
ek het vanaand die viskoekie in die pan gemaak
babies dieselfde maar net 2 eetlepels meet sonder kaas.
dan het ek groot lepel hopies in vlak olive oil gebak
my moeder se resep🥰
2026-08-24 19:19:03
3
DELICIOUS 😋 :
Ek meng a blikkie Tuna en a blikkie sweet chillie Vis diselfde manier ,heerlik 😋
2026-08-25 06:05:37
1
george :
altyd lekker disse
2026-08-25 08:03:33
1
gMarie Speelman :
Yummy
2026-08-24 17:34:49
1
Bea Swart 082 8807703 :
lyk baie lekker, dankie vir die deel.
2026-08-25 08:13:35
1
poenas :
sit sal Ek probeer met Kaas Ekt gisteraand net vissmoor gemaaki dnkie tanie Ek leer baie by u🙏🏽
2026-08-25 05:30:39
3
Ken Master's ง(͡°‿ ͡°)ง 🎧 :
heerlik! geliewe dierbare Dame
2026-08-24 18:00:44
1
lorraineclaasen61 :
Baie dnki lyk heerlik
2026-08-30 11:21:06
1
Juliana Filander :
Thanx Sis dat u altyd u resepte deel..Seeninge!!🙏🙏🥰🥰
2026-09-02 21:25:04
2
Muriel Stevens :
2026-08-24 19:57:54
1
lolliepoppie :
blik vis is klaar gaar
2026-09-30 08:03:13
0
ronell :
next part
2026-08-24 19:00:51
0
heilaboshoff :
gaan lekker wees
2026-08-24 21:06:56
1
Libby :
auntie ,is u family van Nadia booth?
2026-09-14 20:48:00
0
Nessa_16V :
Ek het die gemis dankie ❤️❤️🙏
2026-08-27 14:23:18
0
sagitarian girl :
Kan jy dit in n air fryer ook maak
2026-08-30 11:39:27
0
Selma Goses :
Wisconsin hoe lyk dit asb
2026-08-28 18:12:49
0
StellaChristelle Kotze :
wys nadat dit gebak is....hoe dit lyk assit uit oond kom asb
2026-08-27 15:04:21
0
Shereen Cassiem :
lyk interest. Maar wys die eind produk. Gaan dit definitive probeer. Sommer môre.
2026-08-27 23:19:59
0
Marie Atties :
yummy
2026-08-25 09:33:39
1
To see more videos from user @racheljansen64, please go to the Tikwm
homepage.