@emptystudiomusic: ESM - Dankie, Pa en Ma #fyp #aimusic

emptystudiomusic
emptystudiomusic
Open In TikTok:
Region: ZA
Monday 24 August 2026 17:36:03 GMT
49982
1731
72
1328

Music

Download

Comments

user3134066328281
user3134066328281 :
Dankie my kind dis so mooi. lief julle baie
2026-08-27 20:14:40
3
pietermarais5
Pieter :
Dankie Pa en Ma AMEN AMEN AMEN 🙏🏻
2026-09-01 05:56:21
1
estebanoberholzer1
Estebanoberholzer1 :
Well done!! Hierdie song absoluut fantasies!
2026-08-27 14:48:40
1
odin19212
odin19 :
dankie ek soek al lank so song vir my ouers! 🫶
2026-08-26 16:28:54
2
eugenetheart
Eugene :
die is n baie diep song altwee my ouers is oorlede die bring n traan en baie goeie her hinderinge
2026-08-27 22:18:17
3
mel_jacobs1
MelJacobs :
Wow dis so Mooi 🙏🏻🥰. My pa is Januarie oorlede. En het my ma 11 jaar terug gesien. Ek sien haar oor 3 weke 😭
2026-08-28 12:01:09
2
kittyvanzyl46
kitty vanzyl :
uit die verre USA uit, dankie vir hierdie mooi song. Gaan hom aanstuur virdie wonderlikste ouers wat enige kind kon vra. Ek mis hul vreeslik daar in SA.
2026-08-27 22:05:22
2
maryna6758
Maryna :
Baie mooi 💕💕
2026-08-27 18:25:12
2
laetitialotter
🌼🧡Laetitia Lotter🧡🌼 :
Dit is nou baie baie mooi ❤️❤️❤️🤗
2026-08-28 07:14:32
2
sandra.consalves
Sandra Consalves :
Ek wil nog met my ouers was by pa het die heelnag by ons pa ek en my man en my oudste sister. was net gou huis toe laat weet my sister en sè Ons moet terug kom pappie is oorlede. Het altyd gesè dankie vir alles wat hulle vir my alles met my egskeiding Julle het saam met my gehuil nou is hulle Een van steretjies. RIV .Mis julle nou ook nodig. Ek het nog nou so nodig. Dankie Mammie en Pappie. Die Vader Jesus hou my vas.Elke dag. 😇😇😇😇
2026-08-27 19:18:22
3
kiewietswanepoel
AAPKAS :
kosbaar ❤
2026-08-30 14:37:01
1
ms.z.strydom
♡ 🌸 𝓩𝓸𝓮𝔂 🌸♡ :
MY DOGTER HET SO PAS DIE LIED GESTUYR. DIS SO BITTER MOOI. EK WEET MY OORLEDE MAN LUISTER OOK. SO MOOI LIED🙏
2026-08-28 05:51:33
2
justinkarienpreto
Karien :
Ai waar kan ek die song kry,miss my ouers so baie in SA
2026-08-29 21:15:48
1
maralizeg
🖤Vokk MaralizeG🖤 :
sjoe die vat hard aan n mens het my ouers lanklaas gesien en gedruk so ek bid vir die daggie dat hul weer na my toe kom ❤️
2026-08-28 09:07:36
2
benjaminroux
Benjamin Roux :
pragtige liedjie nu mis ek my ouers wat nie meer hier is nie lief hulle baie en ek leef hulle dink wyse wat hulle my geleer het😭
2026-08-27 16:32:57
2
deminey3
Dem240915 :
Verlang ek nou 😭na my ouers😭
2026-08-28 14:01:43
1
jessicalabuschagne14
Jessica Labuschagne :
pragtige woorde en laat m my na my ouers wat nie meer daar is nie maarglo atlyd in my hart
2026-08-27 10:34:14
2
lelieblom144
🌻Liezl🌻 :
Wow🙌🏻🙌🏻 hierdie is hoendervleis mooi!!!🙏
2026-09-01 18:34:43
0
catharinatheunissen
Catharina Theunissen🦕 :
2026-08-29 17:53:20
1
lettie7541
lettie :
Dit waar😭😭😭
2026-08-27 20:43:59
2
johannessteenkamp5
Johannes Steenkamp :
danki aan my oorlede ouers jle was my alles lief jle mt my hele hart
2026-08-27 03:02:17
3
rudolftaute
Rudolph :
so baie mooi love it 👍
2026-08-30 18:07:35
1
ilze.fourie
Ilze Fourie :
2026-08-30 13:07:54
1
marchelle.fisher0
Marchelle Fisher :
Baie dankie Prinses,wardeur opreg
2026-08-28 06:32:18
2
To see more videos from user @emptystudiomusic, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About