Ekt die week eers gehoor van die jeyes fluid!! Nou sal ek oorals gaan met dit 🤣
2026-08-25 11:36:50
9
Almarie Greyling🌻 :
Mentally sal ek Mal word eerlik .. Jy is Betta as ek 😳
2026-08-25 13:04:08
4
Delicate.Balloons&Blooms :
Ekt nie n vrees gehad vir n slang in n toilet nie - Until now 🤣
2026-08-25 14:34:26
1
tillaengelbrechtp :
Neee wat Dan slaap ek in die badkamer in die bad
2026-08-25 19:54:06
4
Bernadine Scheepers :
Woon ek in die stad? Ja
Is ek bang vir slange? Vrek JA
Het ek sopas Jeyes Fluid in bulk bestel om om my huis te spuit? Ook Ja
2026-08-26 09:54:53
3
🤍Lady_Soul🤍 :
Ekt laas week 3 slange in ons kantoor gekry😬
2026-08-25 19:26:45
1
💕_anks_💕_ :
Ek sal daai boardsheets vat en my eie dak maak 😂😂eks te bang sal nooit kan slaap nie 😂
2026-08-25 11:45:15
2
Lize met ‘n Z :
Ek neem aan Alex Blumy se videos help ook nie 😅🤣
2026-08-25 20:58:30
5
Jeané Roux Official :
Ek en my ma het in 'n grasdak gebly en daar was vrek baie spinnekoppe wat nes gemaak het in die dak maak nie saak hoe baieeee gif ek gebruik het nie en ek haat 'n spinnekop haha so ek bly nou weg van grasdakke 🤣
2026-08-25 19:40:13
2
🖤B͓̽e͓̽l͓̽i͓̽n͓̽d͓̽a͓̽🖤 :
Nah ah ons het Suidkus toe getrek van Limpopo af en gedink hier is nie slange nie....sherbet was ek verkeerd🙆♀️. Stem met skoonhou en kos...en ek het 3 katte wat niks mis nie.
2026-09-23 20:35:04
0
Yolandè Hodge :
klink of julle prepared is....😅bly om te hoor
2026-08-25 11:38:30
2
Okkie Ketties :
Water ook
2026-08-25 11:32:25
1
salome♥️♥️♥️♥️♥️ :
hulle se ou diesel ook
2026-08-25 12:25:48
1
The Phantom :
2026-08-28 19:07:04
0
monlinenest 074 962 0383 :
Kan jy my dalk dm het raad nodig vir my kind vir wisk graad5
2026-08-25 13:37:19
0
Liesl Louw / 062 257 5257 :
iemand het gese mens moet malva blommetjies plant om slange weg te hou
2026-10-18 03:50:04
0
CottonCandyVibes :
hoor jou pyn ek hout vloere en Eva die slang het die nag kom kuier ek kry koue koue gevoel
2026-09-27 17:06:13
0
user82954876037844 :
🥰🥰🥰
2026-08-31 17:19:43
0
@maryke181 :
💞💞💞💞💞
2026-08-25 22:51:39
0
user2894439896894 :
😂😂😂
2026-08-28 20:21:26
0
To see more videos from user @mamma_sonja, please go to the Tikwm
homepage.