Die musiek in die agtergrond is bietjie te hard.... 🙌
2026-08-25 14:26:18
1
Annabella123 :
vandag se tye is huwelike groot risiko wat mens vat. kry mens nog opregte mense. dis makliker vandag om te skei as om te trou. daar skei duisende mense daagliks. ek sou eerder sê social media en selfone die grootste probleem in huwelike en verhoudings.
2026-08-25 17:28:37
2
user7614763403485 :
jy Moët of harder praat of musiek sagter speel
2026-08-26 05:29:16
0
Chantal :
die musiek oorheers jou stem
2026-08-25 19:48:06
1
Mirie E :
Nee die Bybel is duidelik oor dit.
2026-08-25 15:22:26
0
almond eyes :
100%
2026-08-25 19:25:41
0
Max :
Hi, ek stem saam, as dit nie werk nie, Dan werk dit nie !
Jou naels is pragtig BTW.
👌
2026-08-26 04:57:01
0
Wit's&Blue's :
Jesus Is The Only Truth & Way
2026-08-26 03:18:54
1
To see more videos from user @learntoadult, please go to the Tikwm
homepage.