@therealjoesteelza: 🎶 Stay Until The Morning 🎶 Some nights are made for memories… some goodbyes can wait until the sun comes up. 🌅❤️ My new song “Stay Until The Morning” — a song about holding on to that one special moment just a little longer. 🎤 Joe Steel #JoeSteel #StayUntilTheMorning #NewMusic #CountryMusic #OriginalMusic
...every morning is proof that even after the darkest night, light still chooses to return😉
2026-08-27 13:15:03
3
Spook Germishuizen :
luv die 🎵 🎶
2026-08-27 17:04:12
1
Lettie Swart :
Jy het die mooiste stem
2026-08-27 13:22:16
1
nella :
super mooi song..
2026-08-27 14:00:45
1
Suzie! :
Pragtig. So. Mooi. 🌹🌷🌹
2026-08-27 13:10:34
1
Elize Schoeman :
Hou ook van jou foto op video.❤❤
2026-08-27 10:47:56
1
sara smit493 :
mooi song luister Al jou musiek dankie
2026-08-27 14:52:52
1
Ansie 0718854921 :
Ek love jou songs. Dankie Joe dit is so rustig. Dit maak my hart en siel stil.♥️♥️♥️
2026-08-27 14:50:20
2
JoeLou :
Dis so mooi... Love it... Dankie vir al jou mooi songs... 🌺🌺🌺
2026-08-27 10:24:36
1
🌹🌹Vernitta🌹❣️ :
Mooi song ek luister al jou liedjies oor en oor Joe party met trane in die oë..❤️❤️
2026-08-27 15:09:32
1
Priscilla-Potgieter :
Mooi pic.
2026-08-27 10:24:50
1
Bea :
ek kan vir ure na jou musiek luister ❤️❤️
2026-08-27 11:22:36
1
leen :
Awsome
2026-08-27 12:59:14
1
leen :
Beautiful
2026-08-27 12:54:51
2
Veronica Theron :
Pragtige liedjie Joe baie dankie vir die deel van jou amazing musiek wardeer jou musiek 💕💕💕💕
2026-08-27 10:22:39
1
Louise Olivier :
Mooi song ek luister al jou liedjies oor en oor Joe party met trane in die oë..❤️❤️
2026-08-27 10:53:55
1
Lenie Roux :
beautiful
2026-08-27 20:12:01
0
Cornelia Brits108 :
Joe, ek het nie meer woorde vir AL jou pragtige liedere. Hulle is almal volmaak want JOU STEM maak almal PERFEK.
DANKIE ONS BESTE VRIEND, WANT DIT IS WAT JY VIR AL JOU "FOLLOWERS "IS MY VRIEND 😢😢
2026-08-27 22:20:42
0
Dawn Olivier :
WOW WOW JOE STEEL JY MAG MAAR SING JY RAAK MENS SE HART AAN AWESOME WOORDE EN NOG Ñ TREFFER LIEF DIE MUSIEK BAIE DANKIE WAARDEER
2026-08-27 11:51:31
2
Antoinetta :
Baie mooi lied en woorde, dankie vir die een🥰
2026-08-27 20:17:59
0
Jenny Fourie :
well done nog n mooi een..❤️
2026-08-27 10:31:02
4
To see more videos from user @therealjoesteelza, please go to the Tikwm
homepage.