@zaan_sonnekus: Oor 5 MINUTE drop die Music Video vir LEWE saam @Francois Van Coke 🤯 En dan 00:00 drop die song. KYK DIE VIDEO. 📺 LUISTER DIE FOKKEN SONG. LEWE. LEWE. LEWE. LEWE. DOOD. 😂 KOM JOIN DIE LIVE CHAT - link in story 🖤⚡️

Zaan_Sonnekus
Zaan_Sonnekus
Open In TikTok:
Region: ZA
Thursday 27 August 2026 16:56:05 GMT
7769
872
25
24

Music

Download

Comments

420notfoundbby
•🧸 :
FOKKEN LIEF VIR JOU ZAAN SONNEKUS !! 🖤
2026-08-27 17:25:13
6
k_a_y_l_e_e_15
KAYLEE<3 :
Nog n treffer soos gewoontlik 🖤
2026-08-27 17:09:09
1
divan_4998
Divan :
Aan die brand soos altyd!🖤🔥
2026-08-27 16:59:11
3
yuhkays
🦋• kay :
Ek love die song🖤
2026-08-27 16:58:21
2
savage.roeleen
Roeleen🫰 :
Love die song!! 🖤
2026-08-27 17:19:57
1
alnefaethepharmacist
Alné van der Linde :
Jou gelukkigheid is aansteeklik. Wow! Maak my hart warm🖤🖤
2026-08-27 17:16:08
1
shannie.94_6
🪬🤍🧿Shan🧿🤍🪬 :
Die Twee Legends !!! Love die song !!!
2026-08-27 19:26:33
0
mineqiii
Hair by Mineqiii :
Die is n banger!!😍
2026-08-27 17:09:46
1
xx_pablo_escobar
Pablo Escobar :
zaan ons in potchh miss jou qlklaar kom terugggggg
2026-08-27 18:26:39
0
natashasteyn28
Natasha :
Ek het eers onlangs jou musiek ondek, en nou is dit op repeat en ek is OBSESSED!
2026-08-27 19:18:07
0
kayla.grimes9
kayla 👻🕯 :
ZAAAN!! EK HET VIR AMPER 3 URE GESIT EN WAG!!
2026-08-27 17:49:01
0
lindie0814
lindie🍸🐆 :
Eendag gaan jy terugkyk en besef… jy was so besig om deur alles te kom, dat jy vergeet het om die lewe tussen in te voel. 🥀
2026-08-27 22:32:01
0
koossnyman4
Koos Snyman :
👏well fokken done!!!!!👏👏👏
2026-08-29 11:41:07
0
niemand.vir.jou.nie
😝Niemand-vir-jou-nie😝 :
EK LOVE DIE SONGG!!!
2026-09-03 12:29:09
0
katechup_4
Kate 🍂⋆˚࿔ :
banger soos altyd zaan !! 🖤🙌
2026-08-27 17:27:36
1
x_lin.dieee_x
𝓛 _ 𝓘_𝓝_𝓓_𝓘_𝓔. :
fokken Mal oor hom.!! 😍🖤
2026-08-27 22:30:23
0
yuhkays
🦋• kay :
2026-08-27 16:58:38
1
x_____loem__x
x_____loem__x🪽 :
😻😻😻
2026-08-28 05:43:26
0
celienee
Celné_vd_Heyde :
🕺❤️🤩🤩
2026-08-28 06:37:42
0
To see more videos from user @zaan_sonnekus, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About