Julle gee haar te veel aandag....en sy geniet dit.....
2026-08-28 17:36:56
9
bailey lee :
is she ok?
2026-08-28 12:50:45
2
💔WENDY💔 :
Jirrrr gee die vrou n break man jisss🥺🥺🥺
2026-08-28 07:06:38
5
AnnaAnna :
ons is nou moeg vir haar drama.😳
2026-08-28 15:47:03
4
GeorgeNunez88 :
is sy nou dood?
2026-08-28 09:53:09
7
💗💗Lindiesmit😍😍 :
sjoe mooi ding jou woorde is hard, maar waar. lief jou content
2026-08-28 21:19:51
3
🫀💦 Savi 💦🫀 :
Goeie speeches vir views 💪well done aan almal
2026-08-28 16:57:44
1
🌟🍀KoeiQ🍀🌟™️ :
ek hoop Amelda is okay. ek voel regtig jammer vir haar. en Moiding, jy is een besonderse amazing mens.
2026-08-28 18:00:51
2
DryQii_69❤️ :
Well said Moi ❤️
2026-08-28 08:19:05
2
Elize :
Word gesond gryp jou lewe vas. Staan op.
2026-08-28 19:15:22
1
Jenaé :
is sy en haar man nog saam
2026-08-28 17:33:51
0
Susan Halliday :
jou dogter moet jou by staan in die tyd dit vat tyd om oor jou geliefde wat jy verloor het sterte Onse Vader sal jou dra 🥰🙏🙏🙏🙏🙏🙏
2026-08-28 18:22:47
1
Heila :
Geleer net God sal altyd met jou wees. Kyk op vriende kom en gaan.🙏🙏🙏🙏
2026-08-28 17:37:22
1
truiavanbreda :
het sy dit nou rèrig gedoen
2026-08-28 09:56:00
1
barbarahuman6 :
amelda jys sterk staan op girl
2026-08-28 18:49:51
0
Arrie Van Derschyff :
RIV
2026-08-28 20:05:39
0
Parker Malone :
2026-08-28 16:28:40
1
soez :
Mooi gesê Moi en Mandy
2026-08-28 17:35:44
0
Susan Halliday :
sterte mensie dit is baie hartseer en as jy alenig is is dit moeilike bid vir jou dat jy jou kop kan weer op tel en sterk staan jy is nog jonk speel jou music 🎶 en wees asb sterkte ander is nie jou hartseer werd nie 🥰🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏
2026-08-28 18:18:40
0
🩷Cheron🩷 :
Mag LIEWE JESUS hier intree 😳
2026-08-28 20:03:46
0
Little Yarni :
was auksesvol want sy het genoeg gifts gekry om haar huur te betaal
2026-08-28 12:12:12
6
To see more videos from user @news.with.riki, please go to the Tikwm
homepage.